{"id":28667,"date":"2014-12-03T09:51:04","date_gmt":"2014-12-03T07:51:04","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=28667"},"modified":"2014-12-03T09:51:04","modified_gmt":"2014-12-03T07:51:04","slug":"swart-plaasaanvaller-gevonnis","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=28667","title":{"rendered":"Swart plaasaanvaller gevonnis"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n Swart plaasaanvaller is tot 15 jaar tronkstraf gevonnis nadat hy &#8216;n egpaar lewendig wou verbrand.<\/p>\n<p>Die wrede aanval op Jan Pretorius, 72, en sy vrou op 18 November 2012 op hul plaas Uitschot in Noordwes, is aan\u00a0die sewen-en-twintigjarige\u00a0Hans Lekgetho verbind.<\/p>\n<p>\u201cLekgetho is Vrydag gevonnis vir die misdade wat hy saam met twee minderjariges gepleeg het,\u201d het sers. Kelebogile Moleko, woordvoerder van die polisie, in \u2018n verklaring ges\u00ea. \u201cDie minderjariges het as staatsgetuies opgetree.\u201d<\/p>\n<p>Die gesteelde eiendom, \u0149 VW Jetta en vier vuurwapens wat die aanvaller op die plaas by Biesiesvlei gebuit het, is later teruggevind.<\/p>\n<p>\u201cDie beskuldigde het die slagoffer tydens die misdaad met \u0149 ysterstaaf aangerand,\u201d het Moleko ges\u00ea. \u201cHy het geval en is in die huis ingeneem waar hy herhaaldelik geslaan is. Sy vrou se hande is aan die toilet vasgebind en die beskuldigde het die kluissleutel ge\u00ebis. Sy het geweier en haar vinger is met \u0149 mes byna afgesny.\u201d<\/p>\n<p>Die aanvallers het onder andere ook paraffien oor Pretorius uitgegooi, \u0149 kombers oor hom gegooi en hulle wou sy baard aan die brand steek.<\/p>\n<p>Hulle het op die vlug geslaan\u00a0toe &#8216;n hekklokkie gelui het en hul bose\u00a0moordplan gefnuik is.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Swart plaasaanvaller is tot 15 jaar tronkstraf gevonnis nadat hy &#8216;n egpaar lewendig wou verbrand. Die wrede aanval op Jan Pretorius, 72, en sy vrou op 18 November 2012 op hul plaas Uitschot in Noordwes, is aan\u00a0die sewen-en-twintigjarige\u00a0Hans Lekgetho verbind. \u201cLekgetho is Vrydag gevonnis vir die misdade wat hy saam met twee minderjariges gepleeg &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=28667\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Swart plaasaanvaller gevonnis&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[15931,6104,7298],"class_list":["post-28667","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-kulturele-marxiste","tag-noordwes","tag-plaasaanval"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28667","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=28667"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28667\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=28667"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=28667"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=28667"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}