{"id":2864,"date":"2008-09-23T02:47:40","date_gmt":"2008-09-23T02:47:40","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=2864"},"modified":"2008-09-23T02:47:40","modified_gmt":"2008-09-23T02:47:40","slug":"indi-wil-mag-ver-buite-sy-grense-projekteer","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=2864","title":{"rendered":"Indi? wil mag ver buite sy grense projekteer"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">Indi&euml; is vandag bereid om nie net hulle olie- en handelsroetes te beskerm nie, maar selfs hulle groot diasporabevolking in die Midde-Ooste. Amerikaanse wapenhandelaars het beslis kennis geneem van die nuwe wending in hoe die land homself voortaan gaan definieer en die soort toerusting wat hulle te koop aanbied val in die smaak van &#39;n opkomende mag wat ver van sy basis sal moet optree.<\/p>\n<p>  Hulle het onlangs enorme C-130J vragvliegtuie en lugbrandstofhervullers aangekoop. Indi&euml; het sy eerste moderne milit&ecirc;re lugbasis buite die land op vreemde grongebied in Tajikistan onlangs voltooi. Di&eacute; land l&ecirc; baie strategies tussen Afghanistan en China.<\/p>\n<p>  Kennelik wil die land die Indiese Oseaan domineer vanaf Afrika se kus tot di&eacute; van Australi&euml; en verder suid tot by Antarktika. met die soort wapentuig wat hulle aankoop Die Carnegie Endowment for International Peace in Washington meen dat Indi&euml; die watergebied se veiligheid sal verseker. Hulle kan met die VSA saamwerk om die Arabiese Golfgebied asook Sentraal-Asi&euml; te beskerm, s&ecirc; &#39;n navorser van die CEIP.<\/p>\n<p>  Die dae toe die land moes toekyk dat Indi&euml;rs elders bedreig word, is verby. In 2006 het vier Indiese oorlogskepe inderhaas na die Meditereense See vertrek toe die konflik in Lebanon tussen Hizbollah en Israel Indiese inwoners in die spervuur geplaas het. Tydens die Tsumani het die Indiese vloot 16 000 troepe, 32 oorlogskepe, 41 vliegtuie en &#39;n hospitaalboot na die geteisterde gebied gestuur.<\/p>\n<p>  Terwyl China nog geen openbare aanduiding gegee het dat die milit&ecirc;re opbou in Indi&euml; vir hulle &#39;n bekommernis inhou nie, is Pakistan nie so onbesorg nie. Om olieroetes tussen Indi&euml; en Iran, Irak, Libi&euml;, Rusland, Soedan, Syri&euml; en Vi&euml;tnam te beveilig, mag een rede wees waarom Indi&euml; daarin belangstel om mag te projekteer, maar dit is sekerlik nie belangrikste nie. China se indrukwekkende milit&ecirc;re opbou is &#39;n kopseer vir die Indi&euml;rs. Hulle bestee sewe keer meer aan wapens as hulle Indiese bure.<\/p>\n<p>  Bo en behalwe die Chinese se kwistige wapenbesteding is hulle bande met Gwadar, Pakistan, Chittagong, Bangladesh en Myanmar nog &#39;n verdere rede tot kommer.<\/p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/mordvinov-wood.ru\/zhadeit-luchshiy-vyibor-kamnya-dlya-vashey-bani-ili-saunyi\/\">\u043a\u0430\u043c\u043d\u0438 \u0434\u043b\u044f \u0431\u0430\u043d\u0438<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/08\/31\/185370.html\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432 \u043a\u043b\u0430\u0441\u0441<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Indi&euml; is nie meer die gekoloniseerde mag nie, maar die koloniale mag om mee rekening te hou. Deesdae oefen Indiese vlootsoldate hoe om &#39;n ander land se vaartuie op see te beset en is Ghandi se gedagte van geweldloosheid iets van die verlede. &#39;n Defensiewe milit&ecirc;re doktrine het plek gemaak vir &#39;n meer uitwaartse blik.<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[162,21089],"class_list":["post-2864","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-internasionale-nuus","tag-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/2864","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=2864"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/2864\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=2864"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=2864"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=2864"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}