{"id":28613,"date":"2014-12-01T10:04:53","date_gmt":"2014-12-01T08:04:53","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=28613"},"modified":"2014-12-01T10:04:53","modified_gmt":"2014-12-01T08:04:53","slug":"standardbank-in-ny-vir-prysmanipulasie-aangekla","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=28613","title":{"rendered":"Standardbank in NY vir prysmanipulasie aangekla"},"content":{"rendered":"<p>Standard Bank word tans\u00a0aangekla\u00a0omdat hulle glo\u00a0met twee ander groot internasionale\u00ad banke saamgesweer\u00ad\u00a0\u00adhet om die prys van platinum\u00ad en palladium\u00ad in die VSA te manipuleer\u00ad.<\/p>\n<p>Rusland en Suid-Afrika, hou ongeveer 80 persent van platinum-groep metale se reserwes. Di\u00e9 twee lande het ooreengekom om saam te werk om gemeenskaplike kwessies te ondersoek.<\/p>\n<p>Die Russiese owerhede het aan\u00a0Bloomberg\u00a0ges\u00ea\u00a0die belangrikste doel is om die belange van albei lande in hierdie gebied\u00a0te beskerm.<\/p>\n<p>Die twee lande het\u00a0&#8216;n verdrag Maart 2013 onderteken om &#8216;n OPUL-tipe blok te vorm wat pryse sal ko\u00f6rdineer nadat platinumpryse\u00a0met\u00a028 persent oor die afgelope 20 maande gedaal weens\u00a0stakings in Rustenburg waarna\u00a0die polisie by Marikana op stakers losgebrand het.<\/p>\n<p>Palladium het vanjaar oor 7,7 persent geklim, met pryse wat laas gesien is in 2001. Suid-Afrika se myne hou sowat 70 persent van die w\u00eareld se platinum en Rusland 40 persent van sy palladium, &#8216;n metaal wat\u00a0motorbesoedeling\u00a0drasties bekamp.<\/p>\n<p>Die mate waartoe sekere\u00a0pryse kunsmatig laag gehou word, herinner aan Afrika se tonne\u00a0ivoor en goud wat voorheen vir\u00a0helderkleurige krale verruil is.<\/p>\n<p>Die aanklaers se regsverteenwoordigers\u00ad s\u00ea die saak teen die Suid-Afrikaanse bank, Goldman Sachs en HSBC in New York is die eerste in sy soort in die VSA.<\/p>\n<p>Die metaalafdeling van BASF, die w\u00eareld se grootste chemiese maatskappy\u00ad, word ook gedagvaar.<\/p>\n<p>Die vier maatskappye het binnekennis\u00ad van kli\u00ebnte se aankope en verkoopsbestellings gebruik om wins te maak uit die prysbewegings van die metale, wat gebruik word in onder meer juweliersware\u00ad en katalisators\u00ad.<\/p>\n<p>Modern Settings\u00ad, \u2019n juwelier\u00ad wat die metale en afgeleide instrumente\u00ad gegrond koop, het die maatskappye\u00ad\u00a0gedagvaar oor die gebruik van sogenaamde binne-inligting.<\/p>\n<p>Soortgelyke hofsake is vanjaar in Manhattan begin waarin banke beskuldig\u00ad word van die besonder lae vasstelling\u00ad van die goudprys, terwyl daar in werkliheid &#8216;n tekort aan die edelmetaal in Indi\u00eb en China is.<\/p>\n<p>Reguleerders het oorsig verskerp\u00ad nadat die prysvasstelling van interbank-\u00adrentekoerse ontdek is, waarvoor onder meer Barclays en UBS kwaai beboet is.<\/p>\n<p>Silwerpryse sal deur &#8216;n nuwe meganisme\u00ad vasgestel word, asook platinum\u00ad en palladium\u00ad wat\u00a0op 1 Desember\u00ad in werking sal tree.<\/p>\n<p>Die maatskappye\u00ad betrokke\u00ad by die hofsaak wou nie kommentaar\u00ad lewer nie.<\/p>\n<p>Volgens die aanklagte\u00ad het die vier maatskappye\u00ad twee maal per dag bymekaargekom\u00ad \u00adom die internasionale\u00ad prysmaatstawwe van die metale vas te stel.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Standard Bank word tans\u00a0aangekla\u00a0omdat hulle glo\u00a0met twee ander groot internasionale\u00ad banke saamgesweer\u00ad\u00a0\u00adhet om die prys van platinum\u00ad en palladium\u00ad in die VSA te manipuleer\u00ad. Rusland en Suid-Afrika, hou ongeveer 80 persent van platinum-groep metale se reserwes. Di\u00e9 twee lande het ooreengekom om saam te werk om gemeenskaplike kwessies te ondersoek. Die Russiese owerhede het aan\u00a0Bloomberg\u00a0ges\u00ea\u00a0die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=28613\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Standardbank in NY vir prysmanipulasie aangekla&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,85],"tags":[11968,18888,9490,18887,14557],"class_list":["post-28613","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-c76-sake","tag-goudprys","tag-palladium","tag-platinum","tag-prysmanipulasie","tag-standardbank"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28613","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=28613"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28613\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=28613"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=28613"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=28613"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}