{"id":28561,"date":"2014-11-29T07:04:46","date_gmt":"2014-11-29T05:04:46","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=28561"},"modified":"2014-11-29T07:30:06","modified_gmt":"2014-11-29T05:30:06","slug":"koch-deur-toilet-aktiviste-vereer","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=28561","title":{"rendered":"Koch deur toilet-aktiviste vereer"},"content":{"rendered":"<p>Conrad Koch s\u00ea hy\u00a0is skaam om &#8216;n\u00a0toilet-prys in ontvangs te neem.<\/p>\n<p>Die lasteraarbuikspreker wat &#8216;n bruin pop as voorwendsel gebruik, is gisteraand in Johannesburg met \u2019n spesiale prys vir sy stryd teen wit Afrikaners deur die Ahmed Kathrada-stigting vereer.<\/p>\n<p>Zaakirah Vadi, woordvoerder van die stigting, het ges\u00ea Kathrada het self die sertifikaat van waardering aan Koch en Chester oorhandig.<\/p>\n<p>Die stigting het gesuggereer dat\u00a0die\u00a0prys toegeken is aan Koch vanwe\u00eb sy\u00a0onlangse standpunt teen wit\u00a0Afrikaners\u00a0soos\u00a0Steve Hofmeyr wat\u00a0swartes aan tuislande\u00a0 in &#8216;n twiet herinner het, terwyl Lesotho en Swaziland op die kaart van Suid-Afrika as onafhanklike lande pryk.<\/p>\n<p>\u200bVolgens Koch is dit \u2019n groot eer dat die toekenning kom van Kathrada, \u2019n struggle-veteraan wat 26 jaar in die tronk was, maar hy skaam hom nogtans vir die prys.<\/p>\n<p>&#8220;Dit laat my ook \u2019n bietjie ongemaklik voel. Ek het net geraas gemaak. Daar is soveel waardige mense en organisasies, soos Zackie Achmat en die Koalisie vir Maatskaplike Geregtigheid in Kaapstad, wat wil verseker dat niemand puttoilette hoef te gebruik nie,&#8221; het hy aan Media24\u00a0ges\u00ea.<\/p>\n<p>Hy meen dit is toilet-aktiviste en -organisasies wat die meeste bydra tot die verandering van rasse-ongeregtigheid in die land.<\/p>\n<p>Koch het ges\u00ea hy wou nie Kathrada en die stigting beledig deur die prys van die hand te wys nie.<\/p>\n<p>Adj.pres. Cyril Ramaphosa was een van die sprekers by die glansgeleentheid by die Sci-Bono Discovery-sentrum in Newtown, Johannesburg.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Conrad Koch s\u00ea hy\u00a0is skaam om &#8216;n\u00a0toilet-prys in ontvangs te neem. Die lasteraarbuikspreker wat &#8216;n bruin pop as voorwendsel gebruik, is gisteraand in Johannesburg met \u2019n spesiale prys vir sy stryd teen wit Afrikaners deur die Ahmed Kathrada-stigting vereer. Zaakirah Vadi, woordvoerder van die stigting, het ges\u00ea Kathrada het self die sertifikaat van waardering aan [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[18878,18547,18639,18877],"class_list":["post-28561","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-achmed-kathrada","tag-chester-missing","tag-conrad-koch","tag-puttoilette"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28561","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=28561"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28561\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=28561"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=28561"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=28561"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}