{"id":28555,"date":"2014-11-29T06:13:39","date_gmt":"2014-11-29T04:13:39","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=28555"},"modified":"2014-11-29T06:13:50","modified_gmt":"2014-11-29T04:13:50","slug":"brief-uit-die-dagboek-van-konrad-kots","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=28555","title":{"rendered":"Uit die dagboek van Konrad Kots"},"content":{"rendered":"<p>Liewe dagboek,<\/p>\n<p>Ek is immer dankbaar dat ek tans kortstondige roem beleef. Dis nie dikwels dat onbeduidende verloorders soos ek in die kalklig verkeer agv \u2018n hofsaak nie. My aanslag op sagte teikens soos Afrikaners was hoogs suksesvol, en ek is seker oorlede antie Nadine keur my optrede goed, daar waar sy vanuit die hiernamaals fantaseer oor gladde, gespierde swart aanvallers wat darem die ordentlikheid het om haar te verkrag, as hulle haar beroof. Ek en my pop is in ekstase.<\/p>\n<p>So van my pop gepraat: Anders as wat mense mag dink, voel my ma en my terapeut dat dit baie gesond is vir my om nog op my ouderdom met poppe te speel. Volgens my terapeut het ek diepgesetelde, onopgeloste probleme met my pa, asook mans oor die algemeen, en voel my terapeut dat my pop \u2018n goeie manier is om my onvolwassenheid te hanteer. My terapeut hou vol ek is deurmekaar en verward, omdat manlike rolmodelle totaal in my lewe ontbreek. Hy vertel my ek het \u2018n obsessie met regte pa\u2019s as \u2018n regstreekse gevolg hiervan. Ek is glo jaloers op alfamannetjies, omdat ek glo \u2018n betawyfie is. (Liewe dagboek: Hoe weet my terapeut van my nagtelike aktiwiteite in Gugulethu, dat hy my \u2018n wyfie noem?)<\/p>\n<p>Goed, ek gee toe: Ek hou eerstens nie van vrouens nie, hulle bedreig my ontoereikende en afwesige manlikheid, en tweedens: My ma weet nie wie my regte pa is nie. Daar is \u2018n horde kandidate vir laasgenoemde titel, wat \u2018n hele aantal vullisverwyderaars, bergies, boemelaars, verskeie tuiniers, ons rabbi, \u2018n loodgieter, \u2018n motorwerktuigkundige of twee en die posman insluit. My ma se bene was immers soos grondboontjiebotter \u2013 hulle is maklik gesprei vir enige iemand wat die geringste aandag getoon het, en wat sy braking in toom kon hou. G\u2019n mens weet dus wie se standaarde so laag was om my ma te wou swanger te maak nie, want, die vet weet, selfs ek sou erken: Sy praat vlot Doberman.<\/p>\n<p>Hoe dit ook al sy, ek wens die Afrikaanse sangers het ook net so in my belanggestel as wat hulle belangstel in daardie pragtige Boerinne by hul rassistiese kunstefeeste, waartydens hulle Die Stem sing. Daar is niks wat my so van my kop af maak met jaloesie as die vroulike bewonderaars van Afrikaanse sangers by \u2018n kunstefees nie. Weet hulle nie hoe ek, synde \u2018n maagd waar dit seks met vrouens aanbetref, asook \u2018n verloorder wat nog op \u2018n gevorderde ouderdom steeds met poppe speel, na hul aandag smag nie? Weet die aanvallige Boerinne in die gehoor dan nie hoe ek hulle die aandag van manlike sangers beny nie?<\/p>\n<p>Die afwesigheid van \u2018n vaderfiguur en seks met vrouens in my lewe het wel blywende skade berokken aan my besonder beperkte psige, as ek vertroulik mag praat. Ek is dus \u2018n bleeksiel, asook iemand wat MIV+ is, agv te veel besoeke aan die townships, in \u2018n desperate soeke na manlike aandag. My tik-rokery op die Kaapse Vlakte het my eweneens sonder \u2018n hele paar van my tande gelaat, soos ons in die pers kan sien, nav die hofsaak. Ek is dus totaal afhanklik van interaksie met \u2018n pop, want selfs die bergies wat ek snags probeer optel, het hulle standaarde, en bleekgesigbetawyfies staan min mense aan. Vriende het ek nie.<\/p>\n<p>Gelukkig het ek darem my pop. By monde van my pop praat ek met die res; ek vloek, ek belaster en beswadder. Ek kruip agter my pop weg. Was dit nie vir my pop nie, het almal die regte Konrad Kots gesien; \u2018n betawyfie en \u2018n verloorder.<\/p>\n<p>Konrad Kots<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Liewe dagboek, Ek is immer dankbaar dat ek tans kortstondige roem beleef. Dis nie dikwels dat onbeduidende verloorders soos ek in die kalklig verkeer agv \u2018n hofsaak nie. My aanslag op sagte teikens soos Afrikaners was hoogs suksesvol, en ek is seker oorlede antie Nadine keur my optrede goed, daar waar sy vanuit die hiernamaals [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86,11],"tags":[18875,5921,18874,10495,18873],"class_list":["post-28555","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe","category-s7-menings","tag-bergies","tag-die-stem","tag-gugulethu","tag-nadine-gordimer","tag-vaderfiguur"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28555","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=28555"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28555\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=28555"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=28555"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=28555"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}