{"id":2854,"date":"2008-09-22T05:05:05","date_gmt":"2008-09-22T05:05:05","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=2854"},"modified":"2008-09-22T05:05:05","modified_gmt":"2008-09-22T05:05:05","slug":"rusland-china-en-duitsland-teen-iran-sanksies","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=2854","title":{"rendered":"Rusland, China en Duitsland teen Iran-sanksies"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<p>N&aacute; afloop van die vergadering het die VSA nietemin &#39;n verklaring uitgereik wat lui dat &quot;al ses lande betrokke [die vyf permanente Veiligheidsraadlidlande en Duitsland] die moontlikheid van verdere sanksies sal ondersoek&quot;.<\/p>\n<p>    Die vergadering wat Vrydag plaasgevind het was daarop gemik om die weg vir die komende byeenkoms tussen die betrokke staatshoofde voor te berei.<\/p>\n<\/div>\n<div align=\"justify\">\n<p>Die IAEA in Wene het aangedui dat Iran nie hulle uraanverrykingsaktiwiteite gestaak het soos die VN versoek het nie. Die IAEA beweer dat Teheran in die verlede planne op die tafel gehad het om &#39;n kernkop te vervaardig.<\/p>\n<p>  Drie stelle VN-sanksies is reeds van krag op Iran omdat hulle nie verryking gestaak het nie. Die IAEA het oor die naweek dokumente en foto&#39;s aan hul lede gewys om Iran se beoogde aanpassing van hulle Sjahab-3 missiel om kernkoppe te dra, aan te toon.<\/p>\n<p>  Iran beweer dat die dokumente en foto&#39;s vervals is om Iran in &#39;n slegte lig te plaas en om hulle te dwing om staatsgeheime bekend te maak.<\/p>\n<p>  Die Franse eerste minister Fran&ccedil;ois Fillon was die naweek &#39;n gas van die Russe in Sotsji en het aan die einde van sy kuier ges&ecirc; die Franse en Russe is op mekaar aangewese. Hy het ges&ecirc; daar is geen alternatief as goeie verhoudinge tussen die twee lande nie.<\/p>\n<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">deposit<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/08\/31\/185370.html\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0431\u0438\u043e\u0433\u0440\u0430\u0444\u0438\u044f<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Frankryk het di&eacute; naweek die VSA soos Brittanje gesteun met &#39;n nuwe oproep om verdere sanksies teen Iran in te stel. Aan die ander kant was Rusland, China en Duitsland onwillig om die VSA te volg en het ges&ecirc; hulle verkies onderhandeling.<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[162,21089],"class_list":["post-2854","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-internasionale-nuus","tag-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/2854","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=2854"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/2854\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=2854"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=2854"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=2854"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}