{"id":28535,"date":"2014-11-27T08:47:27","date_gmt":"2014-11-27T06:47:27","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=28535"},"modified":"2014-11-27T08:48:24","modified_gmt":"2014-11-27T06:48:24","slug":"afriforum-is-rassistiese-randeiergroepie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=28535","title":{"rendered":"&#8216;Afriforum is rassistiese randeiergroepie&#8217;"},"content":{"rendered":"<p>Afriforum het ontdek dat beskuldigings van &#8220;rassisme&#8221; en &#8220;randeiergroepie&#8221; teen PRAAG nie juis gehelp het om hul eie saak te bevorder in die buiteland nie.<\/p>\n<p>Di\u00e9 organisasie was geheel en al uit hul diepte met hul verklarings na voorleggings oor die heropening van die grondeiseproses en plaasaanvalle in Suid-Afrika aan die VN se Menseregtekommissie-forum in Gen\u00e8ve, Switserland.<\/p>\n<p>&#8216;n Suid-Afrikaanse amptenaar\u00a0het Afriforum\u00a0as &#8216;n randeiergroepie beskryf en\u00a0die VN skerp gekritiseer omdat hulle\u00a0nie akkreditering van\u00a0deelnemers aan die Forum se aktiwiteite met sorg gedoen het nie.<\/p>\n<p>Die amptenaar\u00a0het verwys na AfriForum en TLU SA as &#8220;randeier-organisasies&#8221; en na die VF + as &#8216;n &#8220;oorblyfsel uit\u00a0die apartheidsjare&#8221;.<\/p>\n<p>Sy het ges\u00ea hulle hunker terug na wit oorheersing en\u00a0probeer om die\u00a0regering se programme te diskrediteer wat daarna streef om &#8216;n demokratiese samelewing te bou wat gebaseer is op &#8216;n enkele nasionale identiteit en die beginsel van Ubuntu.<\/p>\n<p>Afriforum het in &#8216;n daaropvolgende verklaring beklemtoon dat geen beskuldiging gemaak\u00a0is teen die regering van &#8216;n volksmoord nie, en alleen\u00a0die staat se onwilligheid om plaasaanvalle te verklaar &#8216;n prioriteitsmisdaad, is deur hulle\u00a0geopper.<\/p>\n<p>Die Vryheidsfront Plus het voorleggings oor die heropening van die grondeiseproses en kommer oor plaasaanvalle in Suid-Afrika aan die VN se Menseregtekommissie-forum in Gen\u00e8ve, Switserland voorgel\u00ea.<\/p>\n<p>Die partyleier, Pieter Mulder, s\u00ea hulle het vier voorleggings aan die VN-forum oor plaasaanvalle, grondeise, regstellende aksie en wat hulle genoem het, die aftakeling van Afrikaans, gedoen.<\/p>\n<p>Mulder het die forum gevra om aan te beveel dat die VN se Sekretaris-Generaal &#8216;n volledige ondersoek doen om druk op die Suid-Afrikaanse regering te plaas om doeltreffende maatre\u00ebls in te stel om &#8216;n einde aan die gruweldade te maak.<\/p>\n<p>Mulder het ook aan die forum ges\u00ea die heropening van die grondeise bedreig voedselsekuriteit.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Afriforum het ontdek dat beskuldigings van &#8220;rassisme&#8221; en &#8220;randeiergroepie&#8221; teen PRAAG nie juis gehelp het om hul eie saak te bevorder in die buiteland nie. Di\u00e9 organisasie was geheel en al uit hul diepte met hul verklarings na voorleggings oor die heropening van die grondeiseproses en plaasaanvalle in Suid-Afrika aan die VN se Menseregtekommissie-forum in &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=28535\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;&#8216;Afriforum is rassistiese randeiergroepie&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[4938,12587,218,6335,18867,15505,6818],"class_list":["post-28535","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-apartheid","tag-geneve","tag-misdaad","tag-plaasaanvalle","tag-randeiers","tag-rassiste","tag-switserland"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28535","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=28535"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28535\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=28535"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=28535"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=28535"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}