{"id":28531,"date":"2014-11-27T07:47:08","date_gmt":"2014-11-27T05:47:08","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=28531"},"modified":"2014-11-27T07:47:08","modified_gmt":"2014-11-27T05:47:08","slug":"diere-vrek-van-honger-op-mandela-plaas","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=28531","title":{"rendered":"Diere vrek van honger op Mandela-plaas"},"content":{"rendered":"<p>Karkasse van beeste wat al weke gelede weens honger en verwaarlosing gevrek het, het inspekteurs van die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (NDBV) op\u00a0Nelson Mandela se plaas naby Qunu in die Oos-Kaap begroet.<\/p>\n<p>Die plaas is reeds van\u00a0alle natuurlike weiding gestroop en die diere moes\u00a0aanvullende voer\u00a0kry, het die NDBV\u00a0se\u00a0inspekteurs\u00a0aan Media24 ges\u00ea.<\/p>\n<p>Mandela was ironies genoeg &#8216;n ere-beskermheer van die NDBV, maar dit het blykbaar nie inslag gevind by die veewagters nie.<\/p>\n<p>Volgens \u2019n amptenaar wat naamloos wou bly, is \u2019n groot trop beeste in \u2019n klein kampie aangehou, aangesien Madiba, volgens die veewagters op die plaas, geglo het die vee moet naby die huis wees as hy &#8220;wou huis toe kom&#8221;.<\/p>\n<p>Die NDBV het met die eksekuteurs van Mandela se boedel gekontak om die onverkwiklike toestand van die mishandelde diere te probeer besleg.<\/p>\n<p>\u2019n Veearts, dr. Shaun Morris, het die vee en hul weiding ge\u00ebvalueer, waarna hy \u2019n lys van aanbevelings opgestel het vir die eienaars.<\/p>\n<p>Die aanbevelings sluit in \u2019n vermindering van die aantal diere en beter voeding.<\/p>\n<p>Die NDBV sal die plaas volgende week weer besoek om te verseker dat die aanbevelings nagekom word.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Karkasse van beeste wat al weke gelede weens honger en verwaarlosing gevrek het, het inspekteurs van die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (NDBV) op\u00a0Nelson Mandela se plaas naby Qunu in die Oos-Kaap begroet. Die plaas is reeds van\u00a0alle natuurlike weiding gestroop en die diere moes\u00a0aanvullende voer\u00a0kry, het die NDBV\u00a0se\u00a0inspekteurs\u00a0aan Media24 ges\u00ea. Mandela was ironies genoeg &#8216;n ere-beskermheer van &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=28531\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Diere vrek van honger op Mandela-plaas&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[17106,18865,5202,14621,18864],"class_list":["post-28531","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-dieremishandeling","tag-ndbv","tag-nelson-mandela","tag-qunu","tag-veevrektes"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28531","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=28531"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28531\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=28531"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=28531"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=28531"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}