{"id":28522,"date":"2014-11-26T16:43:01","date_gmt":"2014-11-26T14:43:01","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=28522"},"modified":"2014-11-26T16:43:01","modified_gmt":"2014-11-26T14:43:01","slug":"merkel-woedend-oor-navo-referendum","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=28522","title":{"rendered":"Merkel woedend oor NAVO-referendum"},"content":{"rendered":"<p>Duitse kanselier Angela Merkel se regering is woedend\u00a0oor President Petro Poroshenko se plan om &#8216;n referendum te hou oor die Oekra\u00efne se aansluiting by NAVO.<\/p>\n<p>Duitsland beskou dit\u00a0as &#8216;n doodloopstraat wat onnodige\u00a0spanning aanblaas met Rusland.<\/p>\n<p>Volgens Duitse amptenare is s\u00f3 &#8216;n\u00a0plan om die\u00a0Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie oos uit te brei eenvoudig\u00a0nie op die tafel vir Merkel nie.<\/p>\n<p>Volgens een Duitse amptenaar\u00a0is dit suiwer onnoselheid aangesien\u00a0&#8216;n referendum nie die Oekra\u00efne nader aan NAVO sal dwing nie, want\u00a0besluite oor lidmaatskap word\u00a0gemaak deur die Verdragslande en nie kiesers nie.<\/p>\n<p>Enige poging om aan te sluit by NAVO kan net baie sleg eindig, het &#8216;n tweede amptenaar ges\u00ea. Beide het gevra om nie genoem te word nie, aangesien hulle nie gemagtig is om die\u00a0Duitse regering se strategie te bespreek nie.<\/p>\n<p>Die VSA kan nie langer beskostig om NAVO te befonds nie, en soek naarstiglik redes om die organisasie aan die EU se hart- en longmasjien te koppel.<\/p>\n<p>Frau\u00a0Merkel en Vladimir Poetin is dit roerend eens dat dit nie &#8216;n opsie is nie. Frustrasie oor haar onvermo\u00eb om sanksies teen Rusland opgehef te kry, gaan binnekort tot &#8216;n krisis in Duitsland lei, s\u00ea ontleders.<\/p>\n<p>Duitsland kan nie bekostig om die miljarde wat die Oekra\u00efne skuld aan onbetaalde gasrekeninge, te verlos nie en Rusland gaan waarskynlik nie altyd bly wag vir betaling nie.<\/p>\n<p>&#8220;NAVO-lidmaatskap vir die Oekra\u00efne is nie op die agenda op hierdie punt nie,&#8221; het Michael Grosse-Broemer, die parlement\u00eare sweep vir Merkel se Christen-Demokratiese blok, ges\u00ea in &#8216;n onderhoud gister in Berlyn.<\/p>\n<p>Duitse weerstand teen die Oekra\u00efne se lidmaatskap in die 28\u00a0lande se\u00a0milit\u00eare alliansie, word gedeel deur Frankryk, wat\u00a0&#8216;n waarskuwing aan Poroshenko is om nie die konflik met pro-Kremlin onafhanklikheidsondersteuners verder te stook nie. Meer as 4300 lewens in byna agt maande is reeds verloor en di\u00e9 stap sal die konflik verder vererger.<\/p>\n<p>Oekra\u00efense lidmaatskap in NAVO is\u00a0absoluut onaanvaarbaar, het &#8216;n Russiese regeringsamptenaar gister aan Bloomberg ges\u00ea. Hy wou anoniem bly omdat hy nie gemagtig is\u00a0om\u00a0diplomatieke beleid te bespreek nie.<\/p>\n<p>Enige referendum wat NAVO-lidmaatskap in die Oekra\u00efne rugsteun sal lei tot verdere eskalasie wat Rusland nie sal duld nie, het die amptenaar ges\u00ea.<\/p>\n<p>Duitsland is ook bekommerd dat die nuwe regering nie ver genoeg gaan in die aanpak van korrupsie nie, het die tweede amptenaar ges\u00ea.<\/p>\n<p>NAVO-inmenging sal lei tot verdere agteruitgang van Russiese-Oekra\u00efense verhoudings, het Rainer Lindner, die hoof van Duitsland se Ost-Ausschuss wat sakegeleenthede\u00a0met Rusland bevorder, ges\u00ea in Hamburg. Dit is &#8220;iets wat ons nie wil sien nie&#8221;.<\/p>\n<p>Merkel het gister erken dat sanksies\u00a0&#8216;n impak op die Duitse en die Europese ekonomie\u00eb het en dat sy haarself toenemend in &#8216;n hoek verf daarmee.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Duitse kanselier Angela Merkel se regering is woedend\u00a0oor President Petro Poroshenko se plan om &#8216;n referendum te hou oor die Oekra\u00efne se aansluiting by NAVO. Duitsland beskou dit\u00a0as &#8216;n doodloopstraat wat onnodige\u00a0spanning aanblaas met Rusland. Volgens Duitse amptenare is s\u00f3 &#8216;n\u00a0plan om die\u00a0Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie oos uit te brei eenvoudig\u00a0nie op die tafel vir Merkel nie. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=28522\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Merkel woedend oor NAVO-referendum&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[5761,5227,5878,16037,17766,18862,2078,16505],"class_list":["post-28522","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-angela-merkel","tag-duitsland","tag-navo","tag-oekraine","tag-petro-poroshenko","tag-refrendum","tag-rusland","tag-vladimir-poetin"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28522","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=28522"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28522\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=28522"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=28522"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=28522"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}