{"id":28512,"date":"2014-11-26T08:11:18","date_gmt":"2014-11-26T06:11:18","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=28512"},"modified":"2014-11-26T08:12:09","modified_gmt":"2014-11-26T06:12:09","slug":"ordelys-vir-nasionale-vergadering-bespreek","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=28512","title":{"rendered":"Ordelys vir Nasionale Vergadering bespreek"},"content":{"rendered":"<p>Die Nasionale Vergadering se Programkomitee vergader vandag om die program vir m\u00f4re se sitting te finaliseer wat deur die Speaker, Baleka Mbete, byeengeroep is om onopgeloste kwessies af te handel.<\/p>\n<p>Die komitee is die Parlement\u00eare struktuur wat die finale besluit neem oor wat tydens &#8216;n sitting op die ordelys behoort te wees, het RSG berig.<\/p>\n<p>Die bykomende sitting volg nadat verrigtinge verlede Donderdag sewe ure lank vertraag is.<\/p>\n<p>Die partye is baie verdeeld oor of President Jacob Zuma na die sitting behoort te kom of nie.<\/p>\n<p>Volgens die hoofswepevergadering dring die DA, die EFF en die VF Plus daarop aan dat hy wel vrae moet kom beantwoord.<\/p>\n<p>Die ANC s\u00ea egter dat die opposisie bloot die verrigtinge weer wil ontwrig.<\/p>\n<p>Volgens die ANC weet die opposisie dat die President nooit genooi word om vrae te beantwoord wanneer ander sake bespreek word nie.<\/p>\n<p>Een van die sake wat na verwagting bespreek sal word, is die verslag van die Komitee oor Bevoegdhede en Voorregte wat tugmaatre\u00ebls teen 20 LP&#8217;s van die EFF aanbeveel het, nadat hulle skuldig bevind is op verskeie aanklagte van minagting van die Parlement.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Nasionale Vergadering se Programkomitee vergader vandag om die program vir m\u00f4re se sitting te finaliseer wat deur die Speaker, Baleka Mbete, byeengeroep is om onopgeloste kwessies af te handel. Die komitee is die Parlement\u00eare struktuur wat die finale besluit neem oor wat tydens &#8216;n sitting op die ordelys behoort te wees, het RSG berig. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=28512\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Ordelys vir Nasionale Vergadering bespreek&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[10876,12601,7129,18856,8897],"class_list":["post-28512","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-eff","tag-nasionale-vergadering","tag-nkandla","tag-ordelys","tag-parlement"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28512","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=28512"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28512\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=28512"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=28512"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=28512"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}