{"id":28509,"date":"2014-11-26T08:02:15","date_gmt":"2014-11-26T06:02:15","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=28509"},"modified":"2014-11-26T08:02:53","modified_gmt":"2014-11-26T06:02:53","slug":"le-pen-rig-ope-brief-aan-franse-bankgoewerneur-oor-goud","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=28509","title":{"rendered":"Le Pen rig ope brief aan Franse bankgoewerneur oor goud"},"content":{"rendered":"<p>Die leier van Frankryk se Front Nasionaal het &#8216;n ope brief aan die goewerneur van die Franse Reserwebank, <em>Banque de France<\/em> gestuur waarin sy eis dat &#8216;n oudit gedoen word om vas te stel wat die stand van die land se goudreserwes is.<\/p>\n<p>Marine Le Pen het aangedui dat die kwessie van nasionale belang is en so gou moontlik onderneem behoort te word.<\/p>\n<p>Di\u00e9 eis kom te midde van Amerikaanse kommer oor die uitslag van die Switserse goudreferendum wat eersdaag plaasvind om die edelmetaal aan 20% van die onderliggende waarde van die Switserse Frank te verbind.<\/p>\n<p>Nederland het pas hul eie goudreserwes gerepatrieer.<\/p>\n<p>Intussen het die uiters ongewilde Franse president ges\u00ea hy sal die aflewering van twee oorlogskepe aan Rusland opskort tot verdere kennisgewing.<\/p>\n<p>President Francois Hollande het in sy reaksie ges\u00ea daar moet eers &#8216;n &#8220;politieke oplossing&#8221; vir die krisis in die Oekra\u00efne gevind word. Die VSA probeer om die land by NAVO in te lyf nadat hulle &#8216;n burgeroorlog ontketen het om Rusland te destabiliseer.<\/p>\n<p>Die Franse skeepsbouers het egter aangedui dat hulle sal voortgaan met die bou van die omstrede skepe ten spyte van die jongste uitlatings.<\/p>\n<p>Die Vladivostok is die afgelope paar dae besig met seetoetse met &#8216;n Russiese bemanning wat opgelei word om die vaartuig te beheer.<\/p>\n<p>Dit sou later vandeesmaand aan Rusland oorhandig\u00a0word.<\/p>\n<p>Daar is ook druk van Europese vassalstate onder Amerikaanse beheer, veral Pole en die Balkanlande, om nie die skepe aan Rusland te lewer nie.<\/p>\n<p>Die VSA poog om dmv NAVO verder oos uit te brei en dreig kleiner en swakker state op die vasteland af om nie bande met Rusland te onderhou nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die leier van Frankryk se Front Nasionaal het &#8216;n ope brief aan die goewerneur van die Franse Reserwebank, Banque de France gestuur waarin sy eis dat &#8216;n oudit gedoen word om vas te stel wat die stand van die land se goudreserwes is. Marine Le Pen het aangedui dat die kwessie van nasionale belang is &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=28509\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Le Pen rig ope brief aan Franse bankgoewerneur oor goud&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[18854,18853,18855,10639,6925],"class_list":["post-28509","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-banque-de-france","tag-franse-goud","tag-goudreserwes","tag-marine-le-pen","tag-nederland"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28509","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=28509"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28509\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=28509"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=28509"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=28509"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}