{"id":28503,"date":"2014-11-25T07:54:51","date_gmt":"2014-11-25T05:54:51","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=28503"},"modified":"2014-11-25T07:55:21","modified_gmt":"2014-11-25T05:55:21","slug":"nsa-se-watertoevoer-dalk-afgesny","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=28503","title":{"rendered":"NSA se watertoevoer dalk afgesny"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n\u00a0Wetmaker van die Amerikaanse deelstaat Utah wat bekommerd is oor die regering se spioenasie op sy burgers, bevraagteken die lewering van water aan die Nasionale Veiligheidsagentskap (NSA) se massiewe databergingsfasiliteit in Salt Lake City.<\/p>\n<p>Die Republikeinse Party se Marc Roberts het ges\u00ea ernstige vrae word gevra oor geheimhouding waarin die sentrum bedryf word. Ver\u00adskeie Utah-inwoners wat die wetgewende vergadering se sitting Woensdag toegespreek het, het hiermee saamgestem.<\/p>\n<p>Gedurende die laaste sitting van die wetgewende vergadering het die wetgewers besluit om Roberts se mosie om die watertoevoer na die aanleg af te sny, tydelik terug te hou en dit in die tussentyd te bestudeer.<\/p>\n<p>Pete Asdown, die stigter van die stad se aanlynbediener XMission, het na die NSA-sentrum as \u2019n klad op die staat en sy tegnologie-bedryf verwys.<\/p>\n<p>Die wetmakers het ges\u00ea hulle oorweeg nie die sluiting van die aanleg van US$1,7 miljard nie, maar die voorsitter van die komitee erken die heersende kommer oor die kwessie. Hy voel &#8216;n ander manier om dit oor te dra, kan moontlik gevind word.<\/p>\n<p>&#8220;Ons kan \u2019n sterk bood\u00adskap oorweeg wat deur ons verteenwoordigers aan die kongres oorgedra kan word,&#8221; het die Republikeinse senator David Hinkins, ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die NSA se grootste databergingsentrum in VSA is in Utah gebou wat vir die doeleinde verkies is weens die beskikbaarheid van oop grond en die goedkoop elektrisiteit. Altesaam 37 ander plekke was ook oorweeg.<br \/>\nDie sentrum is gele\u00eb by die National Guard, die regering se milit\u00eare basis suid van Salt Lake City op die dorp Bluffdale.<\/p>\n<p>NSA-amptenare s\u00ea die sentrum is die sleutel tot die beskerming van nasionale veiligheidsnetwerke en dit stel Amerikaanse owerhede in staat om teen kuberbedreigings te waak. Die agentskap het geen verdere besonderhede verskaf nie.<\/p>\n<p>Die sentrum lok baie bespreking en kommer n\u00e1 die onthullings van verlede jaar dat die NSA die telefoonrekords en digitale kommunikasie van miljoene mense gemonitor het waar dit deur die grootste internetdiensverskaffers geberg word.<\/p>\n<p>Kuber-veiligheidskundiges het ges\u00ea die onopvallende Utah-aanleg is \u2019n reusebergingsplek vir oproepe, e-posse en aanlynrekords wat in die geheim ingesamel is<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n\u00a0Wetmaker van die Amerikaanse deelstaat Utah wat bekommerd is oor die regering se spioenasie op sy burgers, bevraagteken die lewering van water aan die Nasionale Veiligheidsagentskap (NSA) se massiewe databergingsfasiliteit in Salt Lake City. Die Republikeinse Party se Marc Roberts het ges\u00ea ernstige vrae word gevra oor geheimhouding waarin die sentrum bedryf word. Ver\u00adskeie Utah-inwoners &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=28503\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;NSA se watertoevoer dalk afgesny&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[18850,11023,2916,18849],"class_list":["post-28503","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-databerging","tag-nsa","tag-spioenasie","tag-utah"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28503","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=28503"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28503\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=28503"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=28503"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=28503"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}