{"id":28500,"date":"2014-11-25T07:42:03","date_gmt":"2014-11-25T05:42:03","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=28500"},"modified":"2014-11-25T07:42:23","modified_gmt":"2014-11-25T05:42:23","slug":"energie-oorlog-in-parlement-raak-warm","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=28500","title":{"rendered":"Energie-oorlog in parlement raak warm"},"content":{"rendered":"<p>Die DA s\u00ea die minister van energie, Tina Joematt-Petterson het die parlement mislei en moet geskors word hangende &#8216;n ondersoek.<\/p>\n<p>Die DA se Lance Greyling s\u00ea Joematt-Petterson het verlede week ontken dat sy betrokke was by die aanstelling van die voorsitter van PetroSA, Tshepe Kgadima.<\/p>\n<p>Hy s\u00ea sy het egter in &#8216;n brief aan die voorsitter van die Sentrale Energiefonds aanbeveel dat Kgadima aangestel word. Greyling s\u00ea hy sal later die week &#8216;n mosie in die verband indien.<\/p>\n<p>Die Vryheidsfront Plus het vroe\u00ebr ges\u00ea hy gaan die Openbare Beskermer, Thuli Madonsela versoek om die aanstelling van Kgadima te ondersoek.<\/p>\n<p>Die party s\u00ea dit volg na berigte dat die polisie ondersoek instel na bewerings van bedrog van miljoene rand teen Kgadima en die feit dat die maatskappy van kardinale belang is in die energiebedryf.<\/p>\n<p>Pieter Mulder, leier van die VF+ het\u00a0voorheen as adjunk-minister onder\u00a0Joemat-Pettersson gedien.<\/p>\n<p>Die VF Plus wil ook h\u00ea dat Madonsela die minister van energie, Tina Joemat-Pettersson se bande met Kgadima ondersoek.<\/p>\n<p>Joemat-Pettersson is in die spervuur nadat sy &#8216;n multimiljardrand-kernkragooreenkoms met Rusland onderteken het.<\/p>\n<p>Netwerk24 het &#8220;onthul&#8221; dat &#8216;n\u00a0Suid-Afrikaanse afvaardiging na die jaarvergadering van die Internasionale Atoomenergie-agentskap (IAEA) in Wene, Oostenryk waar die ooreenkoms onderteken is\u00a0nie\u00a0die Russiese vergadering\u00a0bygewoon het nie.<\/p>\n<p>Suid-Afrika se minister van energie, het ges\u00ea die ooreenkoms met Rusland is die begin van die tenderfase van die projek en ander lande sal ook die geleentheid gegun word om hul aanbiedings te maak.<\/p>\n<p>&#8220;Soortgelyke ooreenkomste sal met ander lande aangegaan word wat aangedui het hulle wil Suid-Afrika in di\u00e9 program ondersteun,&#8221; het sy vroe\u00ebr ges\u00ea.<\/p>\n<p>Joemat-Pettersson het ges\u00ea \u0149 afvaardiging sal binnekort besoek afl\u00ea aan Frankryk.<\/p>\n<p>Die Russiese kernkorporasie Rosatom het aangekondig &#8216;n ooreenkoms\u00a0om agt kernreaktors teen R559\u2009miljard in Suid-Afrika te bou in Wene gesluit is.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die DA s\u00ea die minister van energie, Tina Joematt-Petterson het die parlement mislei en moet geskors word hangende &#8216;n ondersoek. Die DA se Lance Greyling s\u00ea Joematt-Petterson het verlede week ontken dat sy betrokke was by die aanstelling van die voorsitter van PetroSA, Tshepe Kgadima. Hy s\u00ea sy het egter in &#8216;n brief aan die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=28500\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Energie-oorlog in parlement raak warm&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[5122,7914,7251,5472,10785,18848],"class_list":["post-28500","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-energie","tag-minister-van-energie","tag-openbare-beskermer","tag-petrosa","tag-thuli-madonsela","tag-tina-joematt-petterson"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28500","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=28500"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28500\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=28500"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=28500"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=28500"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}