{"id":28495,"date":"2014-11-25T07:30:31","date_gmt":"2014-11-25T05:30:31","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=28495"},"modified":"2014-11-25T07:32:47","modified_gmt":"2014-11-25T05:32:47","slug":"parlementere-orde-ver-van-herstel","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=28495","title":{"rendered":"Parlement\u00eare orde ver van herstel"},"content":{"rendered":"<p>Gesprekke tussen adjunkpresident Cyril Ramaphosa en opposisiepartye het\u00a0Maandag op &#8216;n dooiepunt uitgeloop.<\/p>\n<p>\u201cDie opposisiepartye wou vandag weet of daar &#8216;n manier is wat ons vir hulle \u0149 verduideliking kan s\u00ea,\u201d het Ramaphosa n\u00e1 die vergadering aan verslaggewers ges\u00ea. \u201cOns het ges\u00ea die ooreenkoms kan nie bereik word nie.\u201d<\/p>\n<p>Volgens Ramaphosa het die gesprek op &#8216;n dooiepunt uitgeloop\u00a0toe die Demokratiese Alliansie verlede week &#8216;n\u00a0mosie van sensuur teen pres. Jacob Zuma in die Nasionale Vergadering ingedien het. \u201cDit is teenstrydig met die gees waarin die ooreenkoms bereik is en ons het ook ges\u00ea dat ons die proses in die parlement nou moet toelaat om sy gang te gaan.\u201d<\/p>\n<p>Mmusi Maimane, parlement\u00eare leier van die DA, het die dooiepunt bevestig.<\/p>\n<p>Die DA was op die voorpunt van ontwrigting toe hulle handgemeen geraak het met lede van die polisie wat vroe\u00ebr ingeroep is om orde te herstel.<\/p>\n<p>Ramaphosa het ges\u00ea die ANC is bereid om verder gesprek te voer met opposisiepartye.<\/p>\n<p>Die vergadering is bel\u00ea na &#8216;n ooreenkoms verlede week tussen politieke partye in die parlement op niks uitgeloop\u00a0het nie. Ramaphosa het Dinsdag met die opposisiepartye ooreengekom dat tugstappe teen lede van die Ekonomiese Vryheidsvegters tydelik opgeskort sal word indien hulle ooreenkom dat hulle parlement\u00eare re\u00ebls sal respekteer.<\/p>\n<p>&#8216;n Verslag deur die komitee oor regte en voorregte sou moontlik daartoe gelei het dat verskeie EFF-LP\u2019s, insluitend Julius Malema, tot 30 dae lank uit die parlement geskors kon word. Die aanklagte is aanhagnig gemaak nadat pres. Jacob Zuma in Augustus oor die Nkandla-sage uitgejou is.<\/p>\n<p>LP\u2019s het mekaar egter Woensdag weer met obsene handgebare en beledigings getart\u00a0wat die ooreenkoms\u00a0in duie laat stort het.<\/p>\n<p>Ramaphosa het Woensdag aangekondig dat die verslag van die komitee weer op die agenda geplaas is.<\/p>\n<p>Die DA hou vol dat hy met die mosie sal\u00a0voortgaan, omdat Zuma vrae nie mondelings wil beantwoord oor\u00a0opgraderings van R246 miljoen by sy privaat woning in Nkandla, KwaZulu-Natal nie. Zuma het reeds skriftelik geantwoord.<\/p>\n<p>Die ANC het Donderdagaand die debat in die Nasionale Vergadering laat vaar waartydens die verslag oor die EFF-LP\u2019s se skorsing bespreek is. Ramaphosa het &#8216;n verklaring uitgereik waarin hy ges\u00ea het hy is steeds bereid om met politieke partye te onderhandel om vrede in die parlement te herstel.<\/p>\n<p>Die opposisiepartye is die DA, die EFF, die Inkatha Vryheidsparty, die Vryheidsfront Plus, die National Freedom Party, die African Christian Democratic Party, die United Democratic Movement, die Pan Africanist Congress en die Congress of the People.<\/p>\n<p>Die leier van die UDM, Bantu Holomisa s\u00ea egter opposisiepartye in die parlement is steeds verbind tot verlede week se ooreenkoms met Ramaphosa om orde in die parlement te herstel<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Gesprekke tussen adjunkpresident Cyril Ramaphosa en opposisiepartye het\u00a0Maandag op &#8216;n dooiepunt uitgeloop. \u201cDie opposisiepartye wou vandag weet of daar &#8216;n manier is wat ons vir hulle \u0149 verduideliking kan s\u00ea,\u201d het Ramaphosa n\u00e1 die vergadering aan verslaggewers ges\u00ea. \u201cOns het ges\u00ea die ooreenkoms kan nie bereik word nie.\u201d Volgens Ramaphosa het die gesprek op &#8216;n &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=28495\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Parlement\u00eare orde ver van herstel&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[7599,6723,7129,9496,18823,8897],"class_list":["post-28495","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-da","tag-jacob-zuma","tag-nkandla","tag-opposisie","tag-orde","tag-parlement"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28495","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=28495"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28495\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=28495"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=28495"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=28495"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}