{"id":28487,"date":"2014-11-25T06:57:16","date_gmt":"2014-11-25T04:57:16","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=28487"},"modified":"2014-11-25T07:14:08","modified_gmt":"2014-11-25T05:14:08","slug":"vsa-se-buitelandse-fiasko-word-net-groter","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=28487","title":{"rendered":"VSA se buitelandse fiasko word net groter"},"content":{"rendered":"<p>Suid-Afrika se Staatsveiligheidsagentskap s\u00ea in sy\u00a0monitering van aktiwiteite in Irak en Siri\u00eb, is hulle\u00a0nie bewus van burgers wat aan\u00a0die stryd deelneem nie.<\/p>\n<p>Koerante het die afgelope naweek berig dat 140 Suid-Afrikaners van Gauteng en die Wes-Kaap in\u00a0Irak en Siri\u00eb veg vir die Islamitiese staat van Irak en Siri\u00eb (ISIS\/IS).<\/p>\n<p>Intussen is\u00a0die Amerikaanse sekretaris van Verdediging\u00a0Chuck Hagel, die enigste Republikein in\u00a0Obama se nasionale veiligheidspan,\u00a0afgedank.<\/p>\n<p>Volgens Hagel\u00a0was hy &#8220;nooit regtig in daardie\u00a0baie hegte binnekring\u00a0in die Withuis wat al die besluite\u00a0neem oor die debakel\u00a0waarin die VSA se buitelandse beleid regdeur die w\u00eareld vandag verkeer nie&#8221;.<\/p>\n<p>Amerika se buitelandse beleid is onteenseglik &#8216;n gemors. Maar wie\u00a0het dan\u00a0die &#8220;besluite&#8221; geneem om\u00a0die &#8220;ongelooflike debakel&#8221;\u00a0te skep as dit nie Hagel was nie? Hoekom is hy dan ooit in die eerste plek aangestel as dit nie s\u00fd verantwoordelikheid\u00a0was nie?<\/p>\n<p>Saddam is onttroon en sy Soennie-regime vernietig met groot vermaak en Amerikaanse vertoon, in &#8216;n flagrante skending van internasionale reg. En vandag is die Islamitiese staat, &#8216;n barbaarse vertakking van Al-Ka\u00efda, in beheer van Mosoel, Anbar en &#8216;n\u00a0derde van Soennie-Irak.<\/p>\n<p>Terrorisme is &#8216;n daaglikse gebeurtenis, nadat die Amerikaners hul &#8220;War on Terror&#8221; geloods het. Praat van &#8216;n totale fiasko!<\/p>\n<p>President Barack Obama het boonop vroe\u00ebr haastig verklaar dat IS nie &#8216;n Moslem-organisasie is nie.<\/p>\n<p>Irakse soldate, ondersteun deur die Sji\u00eftiese milisie en die \u00adKoerdiese peshmerga, het gister twee dorpe noordoos van Bagdad aangeval om \u2019n hoofpad tussen die hoofstad en die grens met Iran te probeer beveilig.<\/p>\n<p>Peshmerga en \u00adweermagoffissiere s\u00ea hulle kon vorder tot by Jalawla, 115 km van Bagdad, en \u00adnaburige dorp, Saadiya, wat hulle van die Islamitiese Staat (IS) probeer terugkry, sedert hulle daarvan beheer geneem het.<\/p>\n<p>Tien mense wat soldate, peshmerga-lede en milisie insluit, is in gister se gevegte dood en 32 is gewond, het \u2019n bron by die Khanaqin-hospitaal aan Reuters ges\u00ea. Daar was geen \u00adonmiddellike syfers vir \u00adsterfgevalle van IS-\u00advegters nie.<\/p>\n<p>Irak se Sji\u00eftiese regering, \u00adondersteun deur \u00adAmerikaanse lugaanvalle, probeer om die IS te stuit sedert dit in in Junie in die hoofsaaklik \u00adSoenniese \u00adMoslem-provinsies van \u00adnoordelike Irak bedrywig is.<\/p>\n<p>Verlede week het die weermag \u2019n maandlange beleg van die land se grootste raffinaderye noord van Bagdad gestuit, maar IS-vegters gaan voort om gebied in die westelike provinsie van Anbar, aangrensend aan Siri\u00eb, Jordani\u00eb en Saoedi-Arabi\u00eb oor te neem.<\/p>\n<p>Milisie van die IS het die afgelope twee dae geveg om volle beheer oor die Anbar-provinsie se hoofstad, Ramadi, te neem.<\/p>\n<p>Jalawla en Saadiya is in die Diyala-provinsie gele\u00eb wat hoofsaaklik onder beheer van Bagdad se regeringsmagte en Koerdiese peshmerga is.<\/p>\n<p>&#8216;n Senior peshmerga-amptenaar s\u00ea die IS se \u00adteenwoordigheid in Jalawla bedreig die\u00ad \u00adKoerdies-beheerde dorpe van Kalar en Khanaqin in die noorde, asook nabye damme en olievelde.<\/p>\n<p>Om weer beheer van die dorpe te kry, sal dit ook moontlik maak dat die pad tussen Bagdad en \u00adKhanaqin, naby die grens van Iran, heropen kan word, het \u2019n \u00adsekretaris-generaal van \u00adpeshmerga, Jabbar Yawar, ges\u00ea.<\/p>\n<p>Terwyl die Soennitiese IS-mag nog nie tot in Bagdad gevorder het nie, is hulle in beheer van dorpe rondom die Sji\u00eftiese \u00adhoofstad en het hulle verantwoordelikheid aanvaar vir \u2019n reeks bomme in die Sji\u00eftiese distrikte van die stad.<\/p>\n<p>Intussen het \u2019n motorbom in die Sji\u00eftiese stad Yousufiya, 30 km suidoos van Bagdad, die lewens van vyf mense gister ge\u00ebis, het die polisie bevestig<\/p>\n<p>Gister is ook bekend gemaak dat twee vroue en \u2019n man in \u00adMaleisi\u00eb in hegtenis geneem is, omdat hulle vermoedelik vir IS \u00adondersteun. \u2019n Vier en dertigjarige vrou en \u2019n 28-jarige man is Vrydag by \u2019n treinstasie in Kuala Lumpur in hegtenis geneem, volgens dieNew Straits Times. Nog \u2019n man (33) is by \u2019n busterminus in \u00adhegtenis geneem.<\/p>\n<p>Die polisiehoof, inspekteur-\u00adgeneraal Khalid Abu Bakar, het ges\u00ea die verdagtes het glo verskeie \u00adFacebook-rekeninge waarmee hulle Maleisi\u00ebrs lok om by die IS aan te sluit of geld in te samel.<\/p>\n<p>Rusland sal &#8216;n beroep op die Veiligheidsraad van die Verenigde Nasies doen om &#8216;n formele verbod op die aankoop van olie uit gebiede wat beheer word deur terroriste, te plaas.<\/p>\n<p>Dit sluit olie in wat\u00a0deur die Islamitiese Staat (IS) se militante gebuit word, het die Russiese minister van buitelandse sake Sergei Lawrof\u00a0Vrydag\u00a0ges\u00ea.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Suid-Afrika se Staatsveiligheidsagentskap s\u00ea in sy\u00a0monitering van aktiwiteite in Irak en Siri\u00eb, is hulle\u00a0nie bewus van burgers wat aan\u00a0die stryd deelneem nie. Koerante het die afgelope naweek berig dat 140 Suid-Afrikaners van Gauteng en die Wes-Kaap in\u00a0Irak en Siri\u00eb veg vir die Islamitiese staat van Irak en Siri\u00eb (ISIS\/IS). Intussen is\u00a0die Amerikaanse sekretaris van Verdediging\u00a0Chuck &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=28487\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;VSA se buitelandse fiasko word net groter&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[14632,7402,17666,17039,17849,13297,7829,7849],"class_list":["post-28487","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-chuck-hagel","tag-irak","tag-is","tag-isis","tag-islamitiese-staat","tag-pentagon","tag-terreur","tag-withuis"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28487","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=28487"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28487\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=28487"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=28487"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=28487"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}