{"id":28480,"date":"2014-11-24T08:26:38","date_gmt":"2014-11-24T06:26:38","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=28480"},"modified":"2014-11-24T08:45:57","modified_gmt":"2014-11-24T06:45:57","slug":"mh17-wrak-na-nederland-duitsland-blus-navo-hoop","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=28480","title":{"rendered":"MH17-wrak na Nederland, Duitsland blus NAVO-hoop"},"content":{"rendered":"<p>Wrakstukke is eindelik van die toneel in die ooste van die Oekra\u00efne verwyder waar die Maleisiese Vlug MH17 neergeskiet is.<\/p>\n<p>Die stukke sal\u00a0per vragmotor en per trein onder toesig van Nederlandse kenners vervoer word na Kharkof.<\/p>\n<p>Van die stukke was te groot om per trein vervoer te word, het die Nederlandse regering ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die wrakstukke sal saam met die oorskot van slagoffers, wat nog nie ge\u00efdentifiseer is nie, na Nederland geneem word.<\/p>\n<p>Die vliegtuig is in Julie afgeskiet en al 298 passasiers, van wie die meeste Nederlanders was, is dood.<\/p>\n<p>Getuienis dui daarop dat die vliegtuig deur Ki\u00ebf afgeskiet is, maar die juntamisdadigers word beskerm deur die VSA wat &#8216;n kleurrewolusie geloods het om die land by NAVO in te lyf.<\/p>\n<p>Die Organisasie vir Veiligheid en Samewerking in Europa se woordvoerder van die Spesiale Sending na die Oekra\u00efne, het die operasie om die wrakstukke te skuif,\u00a0bevestig.<\/p>\n<p>Duitsland se minister van Buitelandse Sake,\u00a0Frank-Walter Steinmeier, het intussen verklaar dat hy gekant is\u00a0teen die Oekra\u00efne se aansluiting by NAVO.<\/p>\n<p>In &#8216;n onderhoud met Der Spiegel, het hy ges\u00ea hy beskou nie lidmaatskap as &#8216;n opsie nie.<\/p>\n<p>Hy het ook bygevoeg dat hy nie glo dit is realisties vir die Oekra\u00efne om by die Europese Unie aan te sluit in die afsienbare toekoms nie, want\u00a0die ekonomiese en politieke modernisering van die Oekra\u00efne is &#8216;n &#8220;projek vir &#8216;n paar geslagte&#8221;.<\/p>\n<p>Steinmeier\u00a0het voorts\u00a0versoek dat Ki\u00ebf ten eerste korrupsie en wanbestuur van die ekonomie aanpak as die mees dringende uitdagings, alvorens hulle aansluitingsplanne maak.<\/p>\n<p>NAVO hou vegvliegtuie\u00a0op bystand in Oos-Europa as deel van sy Baltiese missie, maar het intussen die aantal verhoog met die oog op uitbreiding na die ooste.<\/p>\n<p>Daar was voorheen\u00a0vier NAVO-vegvliegtuie\u00a0om\u00a0die Europese lugruim te bewaak, maar nou\u00a0is daar 18.<\/p>\n<p>Die Russiese presidensi\u00eble woordvoerder Dmitri Peskof het intussen aan die BBC\u00a0ges\u00ea NAVO se geleidelike uitbreiding\u00a0maak Rusland &#8220;senuweeagtig&#8221;.<\/p>\n<p>Rusland eis\u00a0&#8216;n &#8220;100 persent waarborg dat niemand die Oekra\u00efne aansluiting by NAVO sal oorweeg nie,&#8221; het Peskov ges\u00ea.<\/p>\n<p>Jeff Rathke, &#8216;n woordvoerder vir die Amerikaanse <em>State Department<\/em>, het egter verklaar\u00a0dat Washington die\u00a0Oekra\u00efne se ambisie om by NAVO aan te sluit, ondersteun.<\/p>\n<p>Hy het ges\u00ea\u00a0die &#8220;finale besluit&#8221;\u00a0berus by Ki\u00ebf se Amerikaans-gesteunde junta.<\/p>\n<p>Rathke het ook ges\u00ea dodelike\u00a0milit\u00eare\u00a0hulp aan die Oekra\u00efne is\u00a0nog nie &#8220;van die tafel af&#8221; nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Wrakstukke is eindelik van die toneel in die ooste van die Oekra\u00efne verwyder waar die Maleisiese Vlug MH17 neergeskiet is. Die stukke sal\u00a0per vragmotor en per trein onder toesig van Nederlandse kenners vervoer word na Kharkof. Van die stukke was te groot om per trein vervoer te word, het die Nederlandse regering ges\u00ea. Die wrakstukke &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=28480\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;MH17-wrak na Nederland, Duitsland blus NAVO-hoop&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[5227,8918,15283,5878,6925,16037,2078],"class_list":["post-28480","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-duitsland","tag-junta","tag-kief","tag-navo","tag-nederland","tag-oekraine","tag-rusland"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28480","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=28480"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28480\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=28480"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=28480"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=28480"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}