{"id":28478,"date":"2014-11-24T08:02:07","date_gmt":"2014-11-24T06:02:07","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=28478"},"modified":"2014-11-24T08:02:07","modified_gmt":"2014-11-24T06:02:07","slug":"israel-wil-christene-arabiere-van-hul-regte-stroop","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=28478","title":{"rendered":"Israel wil Christene, Arabiere van hul regte stroop"},"content":{"rendered":"<p>Die Israelse regering het &#8216;n uiters omstrede voorstel goedgekeur om Christene en Arabiere van hul regte te stroop.<\/p>\n<p>Di\u00e9 groepe, wat 20% van die bevolking uitmaak, sal dalk binnekort met &#8216;n mindere status tevrede moet wees.<\/p>\n<p>Di\u00e9 besluit beteken dat\u00a0Israel se\u00a0status as &#8216;n nasionale tuisland vir die Joodse volk in wetgewing vervat mag word.<\/p>\n<p>Die wetsontwerp, wat die Knesset se goedkeuring vereis, kom te midde\u00a0van\u00a0spanning tussen die Israeli&#8217;s en Palestyne wat skerp\u00a0toegeneem het.<\/p>\n<p>Kritici waarsku dat di\u00e9 besluit veral diskriminasie teen die\u00a01,7 miljoen Arabiese burgers sal wettig, wat spanning verder sal verhoog.<\/p>\n<p>Teenstanders, insluitend &#8216;n paar ministers, het ges\u00ea die nuwe wetgewing definieer &#8220;nasionale regte&#8221; vir die Jode en nie vir sy minderhede nie.<\/p>\n<p>Hulle het dit\u00a0veroordeel as rassisties.<\/p>\n<p>Die premier, Benjamin Netanyahu het ook &#8216;n afsonderlike inisiatief aangekondig om Arabiese inwoners van hul verblyf- en welsynsregte te stroop indien hulle aan betogings\u00a0deelneem.<\/p>\n<p>Die kabinet het n\u00e1 &#8216;n moeilike vergadering die voorstel met 14 stemme teenoor 6 aanvaar.<\/p>\n<p>Onder diegene wat hul teenkanting\u00a0uitgespreek het,\u00a0was die minister van finansies, Yair Lapid, wat ges\u00ea het hy dink aan die familie\u00a0van &#8216;n\u00a0Christen-polisieman wat\u00a0verlede week vermoor is in\u00a0dodelike aanval op &#8216;n Jerusalem-sinagoge.<\/p>\n<p>&#8220;Wat sal ons sy familie vertel? Dat hy &#8216;n tweede-klas burger in die staat van Israel is?&#8221;<\/p>\n<p>Netanyahu het aangevoer dat die wet nodig is, want die gedagte\u00a0van Israel as &#8216;n Joodse tuisland word tans uitgedaag.<\/p>\n<p>&#8220;Ek verstaan ook nie diegene wat &#8216;n beroep\u00a0doen vir twee state nie.\u00a0Hulle is bly om &#8216;n Palestynse nasionale staat te erken, maar sterk gekant teen &#8216;n Joodse nasionale staat,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p>Volgens berigte in die Hebreeuse media, het die Prokureur-generaal, Yehuda Weinstein, ook sy kommer uitgespreek, gedeel deur sommige godsdiensleiers, dat die nuwe wet effektief groter klem op\u00a0Israel se Joodse karakter plaas\u00a0ten koste van sy demokratiese aard.<\/p>\n<p>Die nuwe wet sal die Joodse karakter van die staat verskans.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Israelse regering het &#8216;n uiters omstrede voorstel goedgekeur om Christene en Arabiere van hul regte te stroop. Di\u00e9 groepe, wat 20% van die bevolking uitmaak, sal dalk binnekort met &#8216;n mindere status tevrede moet wees. Di\u00e9 besluit beteken dat\u00a0Israel se\u00a0status as &#8216;n nasionale tuisland vir die Joodse volk in wetgewing vervat mag word. Die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=28478\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Israel wil Christene, Arabiere van hul regte stroop&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[5174,5428,18842,15716,9366,18716,18843],"class_list":["post-28478","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-israel","tag-jode","tag-joodse-staat","tag-knesset","tag-palestyne","tag-tuisland","tag-tweede-klas-burger"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28478","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=28478"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28478\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=28478"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=28478"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=28478"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}