{"id":28448,"date":"2014-11-21T08:53:42","date_gmt":"2014-11-21T06:53:42","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=28448"},"modified":"2014-11-21T10:15:53","modified_gmt":"2014-11-21T08:15:53","slug":"twee-joernaliste-by-gevangenis-vasgetrek","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=28448","title":{"rendered":"Twee joernaliste by gevangenis gevang"},"content":{"rendered":"<p>Twee Indi\u00ebr-joernaliste is oor die naweek by die Westville-gevangenis in Durban in hegtenis geneem nadat hulle hulself glo voorgedoen het as familielede.<\/p>\n<p>Taschica Ramlackan en\u00a0Suthentira Kaissri wou onder di\u00e9 voorwendsel met een van die gevangenes\u00a0&#8216;n onderhoud voer.<\/p>\n<p>\u201cDie joernaliste se name en publikasie vir wie hulle werk gaan nie in die stadium bekend gemaak word nie,\u201d het die departement van korrektiewe dienste Donderdag in \u0149 verklaring ges\u00ea. \u201cDie twee het hulself as familielede van die gevangene voorgedoen en is betrap toe hulle besig was om \u0149 onderhoud met die oortreder te voer.\u201d<\/p>\n<p>Hulle het na bewering Afdeling 122 van die Wet op Korrektiewe Dienste 111 van 1998 oortree.<\/p>\n<p>Die wet verbied ondermeer ongemagtigde publikasie, valse voorstellings asook winsbejag uit die publikasie van misdade waarvoor oortreders vonnisse uitdien.<\/p>\n<p>Hulle is aan die polisie oorgegee en het Maandag in die Pinetownse landdroshof verskyn waar hulle op R500 borg elk vrygelaat is.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Twee Indi\u00ebr-joernaliste is oor die naweek by die Westville-gevangenis in Durban in hegtenis geneem nadat hulle hulself glo voorgedoen het as familielede. Taschica Ramlackan en\u00a0Suthentira Kaissri wou onder di\u00e9 voorwendsel met een van die gevangenes\u00a0&#8216;n onderhoud voer. \u201cDie joernaliste se name en publikasie vir wie hulle werk gaan nie in die stadium bekend gemaak word &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=28448\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Twee joernaliste by gevangenis gevang&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[3031,13889,8858,18826],"class_list":["post-28448","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-durban","tag-gevangenis","tag-joernaliste","tag-westville"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28448","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=28448"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28448\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=28448"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=28448"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=28448"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}