{"id":28440,"date":"2014-11-20T08:22:28","date_gmt":"2014-11-20T06:22:28","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=28440"},"modified":"2014-11-20T08:22:28","modified_gmt":"2014-11-20T06:22:28","slug":"opod-se-administrasie-knars-tot-stilstand-onder-mcbride","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=28440","title":{"rendered":"Opod se administrasie knars tot stilstand onder McBride"},"content":{"rendered":"<p>Sedert Opod se uitvoerende direkteur, Robert McBride, se aanstelling, het die direktoraat se administrasie blykbaar tot stiltand gekom.<\/p>\n<p>Die direktoraat ondersoek klagtes van wangedrag van die polisie en gee aanbevelings waaraan die SAPD moet voldoen binne 30 dae.<\/p>\n<p>Wetgewing vereis dat die SAPD die\u00a0minister die polisie in kennis moet stel en &#8216;n bewys moet indien dat die dissiplin\u00eare kwessie\u00a0afgehandel is.<\/p>\n<p>Maar in minder as 5% van die gevalle waar aanbevelings verlede jaar gemaak is, is sulke bewyse ingedien. Dit\u00a0beteken die indiening\u00a0het\u00a0met 10% vanaf\u00a02012 verder afgeneem.<\/p>\n<p>Die polisie se jaarverslag meld dat hulle 764 dissiplin\u00eare aanbevelings van die direktoraat\u00a0ontvang het , waarvan 645 binne 30 dae in werking gestel is. Volgens Opod het hulle\u00a0884 aanbevelings gedoen.<\/p>\n<p>Maar die direktoraat se waarnemende hoofdirekteur vir ondersoeke, Matthews Sesoko, het ges\u00ea dokument\u00eare bewys van aanbevelings wat ge\u00efmplementeer is, bestaan\u00a0feitlik nie. Hy het ges\u00ea Opod\u00a0het slegs 38 volledige verslae van die polisie vir sy 2013\/14 aanbevelings ontvang.<\/p>\n<p>Die Adjunk-nasionale kommissaris vir Korporatiewe Dienste by die SAPD, luitenant-generaal Nobubele Mbekela, het ges\u00ea &#8220;dokument\u00eare bewyse was nog nooit &#8216;n vereiste nie&#8221;.<\/p>\n<p>McBride se afwesigheid, blykbaar om &#8216;n strategiese beplanningsessie by te woon, het sy &#8220;minagting vir die proses&#8221; uitgelig, het opposisielede ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die aanstelling van McBride as hoof van die Onafhanklike Polisie-ondersoek Direktoraat (Opod),\u00a0is voorheen met onthutsing begroet.<\/p>\n<p>Opposisiepartye het ges\u00ea McBride is nie geskik vir die pos nie as gevolg van sy persoonlike regsprobleme in die verlede.<\/p>\n<p>Maar, die minister van polisie, Nathi Mthethwa het lede vermaan en ges\u00ea dat McBride vrygespreek is van dronkbestuur aanklagte tydens sy termyn as Ekurhuleni Metro-polisiehoof.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Sedert Opod se uitvoerende direkteur, Robert McBride, se aanstelling, het die direktoraat se administrasie blykbaar tot stiltand gekom. Die direktoraat ondersoek klagtes van wangedrag van die polisie en gee aanbevelings waaraan die SAPD moet voldoen binne 30 dae. Wetgewing vereis dat die SAPD die\u00a0minister die polisie in kennis moet stel en &#8216;n bewys moet indien &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=28440\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Opod se administrasie knars tot stilstand onder McBride&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[8096,18820,13768,1760,5169],"class_list":["post-28440","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-dronkbestuur","tag-onafhanklike-polisie-ondersoek-direktoraat","tag-opod","tag-robert-mcbride","tag-sapd"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28440","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=28440"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28440\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=28440"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=28440"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=28440"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}