{"id":28420,"date":"2014-11-19T07:46:31","date_gmt":"2014-11-19T05:46:31","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=28420"},"modified":"2014-11-19T07:46:31","modified_gmt":"2014-11-19T05:46:31","slug":"sakp-skrikkerig-vir-verlinkse-numsa","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=28420","title":{"rendered":"SAKP skrikkerig vir verlinkse Numsa"},"content":{"rendered":"<p>Toe die verlinkse vakbond Numsa by\u00a0sy konferensie in Desember verlede jaar &#8216;n sosialistiese werkersparty belowe met verlinkse ideale, het hulle ondersteuning vanuit talle sosialiste\u00a0uit die buiteland ontvang, maar nie van die SAKP nie.<\/p>\n<p>Numsa is pas uit Cosatu geskors.<\/p>\n<p>Die vakbond se sekretaris-generaal Irvin Jim het die ANC voorheen daarvan beskuldig dat hulle\u00a0die Nasionale Demokratiese Rewolusie versaak het, en\u00a0die Vryheidsmanifes vervang het met die neoliberale Nasionale Ontwikkelingsplan in samewerking met &#8220;gulsige kapitaliste&#8221;.<\/p>\n<p>&#8220;Ons het besluit om te breek met die alliansie en ons het besluit om &#8216;n verenigde front te vorm en die moontlikheid van sosialisme in Suid-Afrika te ondersoek,&#8221; het Jim by di\u00e9 geleentheid ges\u00ea.<\/p>\n<p>Daar was &#8216;n tyd toe die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party (SAKP) &#8216;n mark-ekonomie gevrees het, maar hulle is deesdae skrikkerig vir die verlinkses, volgens &#8216;n politieke kommentator, Steven Friedman.<\/p>\n<p>Die ANC-alliansie is verdeel oor die vraag of Numsa in Cosatu moet bly. Die druk om ontslae te raak van sosialiste\u00a0kom egter van die ANC se ander bondgenoot, die SAKP.<\/p>\n<p>Waarom sou die SAKP &#8216;n uitgesproke\u00a0linkse unie soos Numsa uit Cosatu wou gooi?<\/p>\n<p>Volgens Friedman is dit omdat sommiges argumenteer, soos die res van die ANC-alliansie, dat hulle\u00a0meer ge\u00efnteresseerd is in die deelname in sakeondernemings en eerder &#8216;n sakeklub wil vorm as &#8216;n ideologiese nes.<\/p>\n<p>Numsa is die 100% aandeelhouer van Doves Begrafnisdienste.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Toe die verlinkse vakbond Numsa by\u00a0sy konferensie in Desember verlede jaar &#8216;n sosialistiese werkersparty belowe met verlinkse ideale, het hulle ondersteuning vanuit talle sosialiste\u00a0uit die buiteland ontvang, maar nie van die SAKP nie. Numsa is pas uit Cosatu geskors. Die vakbond se sekretaris-generaal Irvin Jim het die ANC voorheen daarvan beskuldig dat hulle\u00a0die Nasionale Demokratiese &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=28420\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;SAKP skrikkerig vir verlinkse Numsa&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[6332,18817,5335,8009,2264,18818],"class_list":["post-28420","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-cosatu","tag-doves-begrafnisdienste","tag-numsa","tag-sakp","tag-sosialisme","tag-werkersparty"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28420","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=28420"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28420\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=28420"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=28420"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=28420"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}