{"id":2841,"date":"2008-09-19T15:48:15","date_gmt":"2008-09-19T15:48:15","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=2841"},"modified":"2008-09-19T15:48:15","modified_gmt":"2008-09-19T15:48:15","slug":"totsiens-thabo","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=2841","title":{"rendered":"Totsiens, Thabo!"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">Sover ek verstaan het Jacob Zuma &#39;n aansoek op die rol vir iewers in November, waarin hy vra dat vervolging permanent teen hom gestaak word.&nbsp; Bloot uit die feite &#8211; en nie omdat ek&nbsp; saamstem dat &#39;n&nbsp; veelwywende dief met st 8 sy verhoor&nbsp; gaan ontwyk en my land daarna in die grond in gaan regeer nie &#8211;&nbsp; moet ek aan u stel dat sy aansoek gaan slaag.<\/p>\n<p>Daar bestaan &#39;n beginsel in ons gemenereg, lank voor 1994 al, dat vertraagde geregtigheid geen geregtigheid is nie. Al wat Jacob moet aandui is:<\/p>\n<p>1.&nbsp;&nbsp; &nbsp;Daar was &#39;n buitengewone vertraging in sy vervolging;<br \/>2.&nbsp;&nbsp; &nbsp;Die vertraging was vanwe&euml; skuld (lees onbevoegdheid) aan die kant van die vervolgingsgesag;<br \/>3.&nbsp;&nbsp; &nbsp;Die vertraging het tot sy nadeel gestrek.<\/p>\n<p>Goed. Ek dink enige regdenkende mens verstaan dat daardie aansoek sal slaag.&nbsp; Dit sal natuurlik tot gevolg h&ecirc; dat enige vorm van app&egrave;l wat die NVG mag oorweeg teen Nicholson&nbsp; se uitspraak, onmiddelik gestaak sal word &#8211; daar is dan geen prosessi&euml;le gebreke meer in enige aksies van die NVG nie, maar &#39;n beslissing dat geen klagtes gebring mag word nie, ongeag die prosedure.&nbsp; Ewigdurende stilswye word dan opgele teen die owerheid &#8211; danksy hul eie onbekwaamheid.<\/p>\n<p>&nbsp;Natuurlik sal dieselfde partye wat tot dusver hulle bes gedoen het om die regstelsel af te kraak dan groot lof h&ecirc; daarvoor. Verwag uitsprake soos: &quot;Geregtigheid het gese&euml;vier&quot; , &quot;Die onafhanklikheid van die regbank is bevestig&quot;, en so meer.<\/p>\n<p>Julius Malema, (die anti-imperiale intellektuele Afrikareus met die groot wit imperialis, Julius Caesar, se naam) sal ons natuurlik trakteer op &#39;n klomp ou Sowjetretoriek. Gelukkig het&nbsp; ek nou al geleer om te lag vir hom &#8211; ek sien geen bedreiging in sy vermo&euml;ns om &#39;n aanslag teen my mense te ko&ouml;rdineer nie. As hy die daad by sy woorde wil voeg &#8211; ek wag vir hom.&nbsp; (Net soos wat ek lag as iemand my &quot;rassisties&quot; noem &#8211; dit beteken niks.)<\/p>\n<p>Wat my baie opgewonde maak, is die stryd wat die ou uitsprakie oor geregtelike prosedures binne die ANK ontketen het.<\/p>\n<p>Die Europees-geskoolde (&quot; I am an African&quot;) pyprokende swart filosoof het toe sy Moses te&euml;gekom.&nbsp; Wie het dit veroorsaak?&nbsp; Mens sou verwag dat dit die imperiale \/ koloniale \/ rassistiese \/ &quot;hunker na apartheid&quot;-witmense was? Verrassing! Sy eie ou mensies het hom tot &#39;n val gebring!<\/p>\n<p>Totsiens Thabo &#8211; welkom in Afrika.&nbsp; Elke keer as jy wil huil oor die verlies van jou mag, en die&nbsp; blinde woede skop binne jou, en jou genetika skree: &quot; Apartheid!&nbsp; Rassisme!&quot; &#8211;&nbsp; onthou wie dit aan jou gedoen het.&nbsp; Nes jy, is hulle &quot;Africans&quot;. Wat my met my ou wit velletjie aanbetref &#8211; my tone krul, en krul, en krul van lekkerkry &#8211; al weet ek dat Zuma ons gaan Zim.<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/mositaldent.ru\/parodontoz-zubov-prichiny-simptomy-i-lechenie-zabolevaniya\/\">\u043f\u0430\u0440\u043e\u0434\u043e\u043d\u0442\u043e\u0437 \u0437\u0443\u0431\u043e\u0432<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blogs.korrespondent.net\/blog\/events\/3868770\/\">\u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0441\u0443\u043f\u0435\u0440\u043c\u0430\u0440\u043a\u0435\u0442 \u043a\u043b\u0430\u0441\u0441<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p align=\"justify\">Ek was verlede Vrydagoggend op die pad toe ek na sy edele regter Nicholson se uitspraak geluister het. Ek het die uitspraak half verwag &#8211;&nbsp; die feite is dat die onbekwaamheid van die NVG om re&euml;ls en prosedures te volg direk aanleiding gegee het tot die bevinding.<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[21096,2749,21093],"class_list":["post-2841","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe","tag-s10-briewe","tag-mede-swartes-het-mbeki-tot-n-val-gebring","tag-s7-menings"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/2841","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=2841"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/2841\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=2841"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=2841"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=2841"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}