{"id":28395,"date":"2014-11-18T15:22:48","date_gmt":"2014-11-18T13:22:48","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=28395"},"modified":"2014-11-18T15:22:48","modified_gmt":"2014-11-18T13:22:48","slug":"conrad-koch-se-paternalisme-is-in-wese-rassisties","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=28395","title":{"rendered":"Conrad Koch se paternalisme is in wese rassisties"},"content":{"rendered":"<p>Ek was bietjie uitstedig en met die terugkom merk ek toe daar is \u2018n herrie oor Dan en \u2018n kabaal oor Steve; die twee here sou hulle glo onderskei as rassiste.<\/p>\n<p>Wat my opgeval het toe ek nou bietjie begin navors, is dat almal wat Dan en Steve oor hierdie &#8220;onthulling&#8221; gerepudieer het, aangeval het eintlik, het nie een van hulle die gewraakte stellings probeer weerl\u00ea nie nee, hulle het, by wyse van spreke, die man in plaas van die bal gespeel. Terloops, en interessant, op hierdie manier het hulle dan instemming impliseer maar hulle voel dis nie mooi dat Dan en Steve s\u00ea wat hulle ges\u00ea het nie.<\/p>\n<p>Dis nou paternalisme by uitstek. Veral die Conrad Koch ou (is hy ooit Engels? Ek sien op sy blad sy Engels is amper so swak soos myne) het oorboord gegaan; hy is ook die absurde idee toegedaan dat die Afrikaner Afrikaans by ander mense gesteel het. Kan jy glo? Methinks the fellow doth protest too much &#8230;<\/p>\n<p>Selfs Afriforum het op die bandwagon gespring, wat \u2018n verleentheid; \u2018n Afrikaanse organisasie verguis \u2018n Afrikaner wat gedurig persoonlike veiligheid en gerief op die spel plaas terwille van die Afrikanersaak.<\/p>\n<p>Hierdie storie bevestig weer eens hoe die definisie van \u2018rassisme\u2019 verander het: \u2018Rassisme\u2019 is die noem deur wittes van enigiets wat vermoedelik swartes ongemaklik kan laat voel.<\/p>\n<p>Mense \/instansies wat so vinnig en ongevraagd in die bresse tree dui onteenseglik daarop dat hulle diegene, vir wie hulle in die bresse tree, as weerloos en\/of onbevoeg beskou. Hierdie soort paternalisme is in wese rassisties (ou definisie).<\/p>\n<p>&#8211; Jan Rap<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ek was bietjie uitstedig en met die terugkom merk ek toe daar is \u2018n herrie oor Dan en \u2018n kabaal oor Steve; die twee here sou hulle glo onderskei as rassiste. Wat my opgeval het toe ek nou bietjie begin navors, is dat almal wat Dan en Steve oor hierdie &#8220;onthulling&#8221; gerepudieer het, aangeval het [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86,11],"tags":[5303,2188,154,4772,266,9377],"class_list":["post-28395","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe","category-s7-menings","tag-afriforum","tag-afrikaners","tag-dan-roodt","tag-ras","tag-rassisme","tag-steve-hofmeyr"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28395","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=28395"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28395\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=28395"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=28395"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=28395"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}