{"id":28377,"date":"2014-11-18T09:33:22","date_gmt":"2014-11-18T07:33:22","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=28377"},"modified":"2014-11-18T13:10:14","modified_gmt":"2014-11-18T11:10:14","slug":"missouri-kondig-noodtoestand-aan-voor-ferguson-uitspraak","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=28377","title":{"rendered":"Missouri kondig noodtoestand aan voor Ferguson-uitspraak"},"content":{"rendered":"<p>Die goewerneur van die Amerikaanse deelstaat, Missouri, moes inderhaas\u00a0&#8216;n noodtoestand afkondig om rassespanning onder beheer te bring.<\/p>\n<p>Goewerneur Jay Nixon het ook magtiging aan die Nasionale Wag\u00a0verleen om die polisiemag by te staan om swart oproeriges vas te vat.<\/p>\n<p>Die opstand dreig in Ferguson waar\u00a0uitspraak verwag word in die\u00a0saak waarin &#8216;n wit polisiebeampte\u00a0&#8216;n jong swarte, Michael Brown doodgeskiet het.<\/p>\n<p>Ter voorbereiding van die uitspraak wat waarskynlik in die\u00a0guns van die wit polisiebeampte sal wees, betoog swart\u00a0jeugdiges reeds die afgelope twee dae.<\/p>\n<p>Daar is forensiese getuienis dat Brown &#8216;n wapen hanteer het weens reste wat aan sy hande gevind is, ten spyte daarvan dat daar beweer word dat hy nie gewapen was toe hy geskiet is nie.<\/p>\n<p>Daar is ook geslote kringtelevisie wat aantoon dat Brown in &#8216;n winkel besig was om te steel.<\/p>\n<p>Swart inwoners van Ferguson meen egter dat Darren Wilson verantwoordelik gehou moet word vir die skietdood van die ongewapende 19-jarige Brown.<\/p>\n<p>Rasseonluste het na\u00a0skietvoorval op 9 Augustus uitgebreek waar swart oproeriges dae lank hulself skuldig gemaak het aan plundertogte en vandalisme.<\/p>\n<p>Miljoene dollar se skade is reeds\u00a0aangerig en sakeondernemings in swart gebiede moes hul deure permanent sluit.<\/p>\n<p>Indien die uitgebreide jurie\u00a0beslis dat Wilson nie verantwoordelik is nie, verwag die owerhede &#8216;n swart opstand wat wyer in die VSA kan uitkring.<\/p>\n<p>Volgens die FBI kan onluste elders in die VSA\u00a0opvlam en die polisie is landswyd op \u2019n gereedheidsgrondslag geplaas.<\/p>\n<p>&#8216;n Aktivistegroep,\u00a0<em>Justice for Mike Brown<\/em>, het &#8216;n lys bekend gestel van teikens wat aangeval sal word wat ook plekke insluit\u00a0wat nie\u00a0met die voorval\u00a0verband hou nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die goewerneur van die Amerikaanse deelstaat, Missouri, moes inderhaas\u00a0&#8216;n noodtoestand afkondig om rassespanning onder beheer te bring. Goewerneur Jay Nixon het ook magtiging aan die Nasionale Wag\u00a0verleen om die polisiemag by te staan om swart oproeriges vas te vat. Die opstand dreig in Ferguson waar\u00a0uitspraak verwag word in die\u00a0saak waarin &#8216;n wit polisiebeampte\u00a0&#8216;n jong swarte, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=28377\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Missouri kondig noodtoestand aan voor Ferguson-uitspraak&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[17609,1665,17610,5488,17092,14660,2848],"class_list":["post-28377","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-ferguson","tag-geweld","tag-missouri","tag-oproer","tag-rassegeweld","tag-rassespanning","tag-vsa"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28377","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=28377"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28377\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=28377"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=28377"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=28377"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}