{"id":28354,"date":"2014-11-17T09:16:27","date_gmt":"2014-11-17T07:16:27","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=28354"},"modified":"2014-11-17T11:45:04","modified_gmt":"2014-11-17T09:45:04","slug":"eff-bloedbad-na-aanvalle-met-bakstene-messe-en-pangas","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=28354","title":{"rendered":"EFF-bloedbad na aanvalle met bakstene, messe en pangas"},"content":{"rendered":"<p>Chaos het Sondagmiddag uitgebreek tydens\u00a0die EFF se\u00a0Noord-Kaap-konferensie, toe\u00a0lede, gewapen met messe, pangas en bakstene vir\u00a0&#8216;n bloedbad gesorg het.<\/p>\n<p>Die konferensie by die Savoy Hotel in Kimberley om die provinsiale leierskap te verkies, het buite beheer geraak toe aangewese partyleier\u00a0Aubrey Baartman, en &#8216;n afgevaardigde by die konferensie, Ronald Februarie op mekaar toegesak het.<\/p>\n<p>Saterdag\u00a0is\u00a0&#8216;n klag van aanranding by die polisie gel\u00ea na &#8216;n\u00a0voorval tussen Baartman en Februarie. Sondag het die polisie bevestig dat &#8216;n saak geopen is, maar alle navrae na die party self verwys.<\/p>\n<p>Chaos het egter losgebars toe een persoon, geklee in &#8216;n kamoefleeruniform en gewapen met &#8216;n skokgeweer, probeer het om soveel mense as moontlik te &#8220;skiet&#8221; terwyl\u00a0hulle in alle rigtings gevlug het.<\/p>\n<p>Die vlugtende lede was\u00a0self gewapen met pangas, messe, bakstene en selfs bierbottels en het teruggekeer na die hotelperseel.<\/p>\n<p>Die voorste deure van die hotel is oopgedwing en bakstene het gevlieg tussen die twee faksies van die EFF, met lede wat probeer het\u00a0om weg te kruip\u00a0agter voertuie geparkeer in die pad.<\/p>\n<p>Die voorruit van &#8216;n bus, wat gebruik is om lede te vervoer na die konferensie, is\u00a0ook in skerwe gelaat.<\/p>\n<p>Op &#8216;n stadium, het Februarie uit die gebou gevlug met bloed wat by sy mond uit en oor sy arm stroom. Hy het ook gekoes vir dekking agter motors in die pad.<\/p>\n<p>Binne-in die lokaal was daar nog meer chaos, met afgevaardigdes wat\u00a0op en af met die trappe en deur die gange hol.<\/p>\n<p>Tafels en stoele is vernietig, sowel as talle binnedeure.<\/p>\n<p>Die bloedbad wat gevolg het, het die matte en die te\u00ebls in die gange besmeer. Beide deure na die konferensie sentrum is gebreek en die een ingang is versper met sowat 10 tot 15 stoele wat opmekaar gestapel is.<\/p>\n<p>EFF-lede het beledigings\u00a0rondgeslinger,\u00a0afgevaardigdes as verraaiers uitgeskel en mekaar\u00a0as bedrie\u00ebrs uitgevloek.<\/p>\n<p>Sowat 10 minute n\u00e1 die chaos uitgebreek het, &#8216;n paar polisievoertuie asook veiligheidswagte opgedaag om orde te herstel.<\/p>\n<p>&#8216;n\u00a0Joernalis is gedwing om dekking te neem en moes\u00a0die polisie vir hulp ontbied nadat afgevaardigdes probeer het om sy kamera met geweld te\u00a0neem om hom te verhoed om foto&#8217;s van die geweld te neem.\u00a0Die polisie het uiteindelik het sy kamera geneem om die situasie te ontlont.<\/p>\n<p>Intussen het &#8216;n EFF-ko\u00f6rdineerder, Mabatho Mokause, wat self oor die kop geslaan is met &#8216;n stoel, Baartman beskuldig van\u00a0korrupsie en omkopery van afgevaardigdes met R10 000 om vir hom te stem.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Chaos het Sondagmiddag uitgebreek tydens\u00a0die EFF se\u00a0Noord-Kaap-konferensie, toe\u00a0lede, gewapen met messe, pangas en bakstene vir\u00a0&#8216;n bloedbad gesorg het. Die konferensie by die Savoy Hotel in Kimberley om die provinsiale leierskap te verkies, het buite beheer geraak toe aangewese partyleier\u00a0Aubrey Baartman, en &#8216;n afgevaardigde by die konferensie, Ronald Februarie op mekaar toegesak het. Saterdag\u00a0is\u00a0&#8216;n klag van &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=28354\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;EFF-bloedbad na aanvalle met bakstene, messe en pangas&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[18793,10876,1665,10018,18792,8414,9235],"class_list":["post-28354","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-bloedbad","tag-eff","tag-geweld","tag-kimberley","tag-messe","tag-noord-kaap","tag-pangas"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28354","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=28354"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28354\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=28354"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=28354"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=28354"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}