{"id":28344,"date":"2014-11-17T08:06:43","date_gmt":"2014-11-17T06:06:43","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=28344"},"modified":"2014-11-17T08:10:15","modified_gmt":"2014-11-17T06:10:15","slug":"oorskot-van-sommige-kerkslagoffers-land-in-sa","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=28344","title":{"rendered":"Oorskot van sommige kerkslagoffers land in SA"},"content":{"rendered":"<p>Gedenkdienste vir die Lagoskerkslagoffers sal oral in die land gehou word.\u00a0 Die oorskot\u00a0sal eers na verskillende provinsiale lykshuise geneem word voordat die slagoffers\u00a0privaat begrawe word.<\/p>\n<p>President Jacob Zuma het vanuit Brisbane in Australi\u00eb waar hy die G20-beraad bywoon, ges\u00ea die ramp het Suid-Afrika verenig.<\/p>\n<p>&#8216;n Diens sal ook Mpumalanga gehou word nadat die\u00a0liggame amptelik deur die premier van Mpumalanga, David Mabuza in ontvangs geneem is.<\/p>\n<p>Drie-en-twintig inwoners van die provinsie het in die ramp in Lagos omgekom. Vyf van di\u00e9 liggame is egter nog onder die 11 liggame wat ge\u00efdentifiseer moet word.<\/p>\n<p>Al 18 liggame is gister na die Themba Hospitaal naby Witrivier geneem vanwaar dit vandag na die gedenkdiens in Mbombela vervoer sal word.<\/p>\n<p>Die vliegtuig met 74 liggame het Sondag\u00a0in die land aangekom en &#8216;n gedenkdiens is daarna op die Waterkloof Lugmagbasis in Pretoria vir die slagoffers en hul families gehou.<\/p>\n<p>Die oorskot is glo by die lughawe behandel teen die oordrag van ebola ten spyte daarvan dat Nigeri\u00eb as &#8220;ebola-vry&#8221; deur die W\u00eareldgesondheidsorganisasie (WGO) verklaar is.<\/p>\n<p>Di\u00e9 pandemie\u00a0in Wes-Afrika het in Nigeri\u00eb aangeland deur die toedoen van &#8216;n Liberiese diplomaat in Julie.<\/p>\n<p>&#8216;n Werknemer van die departement van gesondheid is intussen glo dood aan\u00a0malaria.<\/p>\n<p>Pieter Fourie was deel\u00a0van die mediese\u00a0ondersteuningspan in Nigeri\u00eb, het die minister in die Presidensie Jeff Radebe, vroe\u00ebr\u00a0verklaar.<\/p>\n<p>Radebe het ges\u00ea Pieter Fourie, wat &#8216;n lid van die mediese span gestuur na Lagos vir die repatriasie van die kerkgebou ineenstorting slagoffers, gesterf het op Vrydag.<\/p>\n<p>Adjunkpresident Cyril Ramaphosa het die seremonie by Waterkloof-lugmagbasis gelei.<\/p>\n<p>Paramedici moes van die gesinslede bystaan toe hulle histeries begin weeklaag\u00a0het terwyl Cassius Lubisi, direkteur-generaal in die presidensie, die name van die oorledenes voorgelees het.<\/p>\n<p>Die aankondiging is laat Saterdagaand gemaak dat slegs 74 van die 85 liggame van die slagoffers na Suid-Afrika teruggebring sal word, glo weens DNS-toetse wat nog steeds deur die owerhede in Nigeri\u00eb gedoen moet word.<\/p>\n<p>Die gesinne wag nou al ongeveer twee maande vir die 81 Suid-Afrikaners, waaronder drie Zimbabwi\u00ebrs en een man van Kongo wat met Suid-Afrikaanse paspoorte gereis het.<\/p>\n<p>Altesaam 116 mense is op 12 September dood toe \u0149 gastehuis in Lagos ineengestort het.<\/p>\n<p>Altesaam 26 beseerde Suid-Afrikaners het \u0149 maand gelede teruggekom, waarvan 20 reeds uit die hospitaal ontslaan en met hul gesinne herenig is.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Gedenkdienste vir die Lagoskerkslagoffers sal oral in die land gehou word.\u00a0 Die oorskot\u00a0sal eers na verskillende provinsiale lykshuise geneem word voordat die slagoffers\u00a0privaat begrawe word. President Jacob Zuma het vanuit Brisbane in Australi\u00eb waar hy die G20-beraad bywoon, ges\u00ea die ramp het Suid-Afrika verenig. &#8216;n Diens sal ook Mpumalanga gehou word nadat die\u00a0liggame amptelik deur [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[16492,18023,18787,9398,9397],"class_list":["post-28344","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-ebola","tag-kerkramp","tag-kerkslagoffers","tag-lagos","tag-nigerie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28344","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=28344"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28344\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=28344"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=28344"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=28344"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}