{"id":28301,"date":"2014-11-14T06:43:52","date_gmt":"2014-11-14T04:43:52","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=28301"},"modified":"2014-11-14T06:43:52","modified_gmt":"2014-11-14T04:43:52","slug":"nog-kaskenades-in-die-parlement","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=28301","title":{"rendered":"Nog kaskenades in die parlement"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n Vuisslanery\u00a0het in die parlement uitgebreek\u00a0toe lede van die polisie se openbare-orde-eenheid het Donderdagaand in die Nasionale Vergadering ingestorm het en lede begin rondstamp het.<\/p>\n<p>Die kefferkaskenades\u00a0het gevolg\u00a0nadat Ngwanamakwetle Mashabela, LP van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF), geweier het om die podium te verlaat. Mashabela het tydens \u0149 debat na president Jacob Zuma verwys as \u0149 dief en het geweier om dit terug te trek.<\/p>\n<p>Mashabela het geweier om die podium te verlaat selfs toe daar gepoog is om haar te verwyder. Polisielede was kort hierna in die Nasionale Vergadering en het hulle probeer om Mashabela van die podium te verwyder.<\/p>\n<p>Opposisiepartye, waaronder veral die DA, het tot Mashabela se verdediging gekom. Die vuiste het begin klap nadat polisielede met\u00a0DA- en EFF-lede slaags geraak het.<\/p>\n<p>Lede van die parlement se beskermingsdienste het die polisiebeamptes geskel en aan hulle ges\u00ea dat hulle nie jurisdiksie het oor die Nasionale Vergadering nie. Dit is nie duidelik wie die polisiebeamptes opdrag gegee het om op te tree nie.<\/p>\n<p>John Steenhuisen, die DA se hoofsweep\u00a0het ges\u00ea vier DA-lede,\u00a0waaronder twee vroue, is deur die polisie aangerand. Hy het ges\u00ea die parlementslede\u00a0sal aanklagte van aanranding teen die polisiebeamptes aanhangig maak. \u201cEk dink dit is die laagste punt in die post-demokratiese geskiedenis van die land. Ons het \u0149 krisis bereik.&#8221;<\/p>\n<p>Dit is vreemd dat die DA sulke bedenkinge koester aangesien die partyleier, Hele Zille, nie uitgepraat kan raak oor haar eie bydrae tot die &#8220;struggle&#8221; om juis hierdie uitkoms te skep nie.<\/p>\n<p>Die EFF het intussen ges\u00ea dat sy leierskap \u0149 vergadering sal hou oor die pad vorentoe maar dat hulle ook aanklagte van aanranding teen die polisiebeamptes aanhangig gaan maak.<\/p>\n<p>Chaos het reeds vroeg Donderdagmiddag in die parlement uitgebreek. Speaker Baleka Mbete wou veranderinge aan die tydsduur van die NV-sitting se program maak en dit het tot openlike\u00a0verset deur opposisiepartye\u00a0gelei.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Vuisslanery\u00a0het in die parlement uitgebreek\u00a0toe lede van die polisie se openbare-orde-eenheid het Donderdagaand in die Nasionale Vergadering ingestorm het en lede begin rondstamp het. Die kefferkaskenades\u00a0het gevolg\u00a0nadat Ngwanamakwetle Mashabela, LP van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF), geweier het om die podium te verlaat. Mashabela het tydens \u0149 debat na president Jacob Zuma verwys as \u0149 &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=28301\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Nog kaskenades in die parlement&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[7599,10876,1665,8897,14550],"class_list":["post-28301","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-da","tag-eff","tag-geweld","tag-parlement","tag-vuisslanery"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28301","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=28301"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28301\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=28301"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=28301"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=28301"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}