{"id":28275,"date":"2014-11-13T10:16:47","date_gmt":"2014-11-13T08:16:47","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=28275"},"modified":"2014-11-13T10:16:47","modified_gmt":"2014-11-13T08:16:47","slug":"swak-diens-en-banier-eindig-in-die-hof","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=28275","title":{"rendered":"Swak diens en banier eindig in die hof"},"content":{"rendered":"<p>Die selfoondiensverskaffer Cell C, wat &#8216;n kli\u00ebnt met &#8216;n swak kredietrekort opgesaal het, het die hof genader daaroor.<\/p>\n<p>&#8216;n Banier wat na Cell C verwys as die mees nuttelose diensverskaffer in Suid-Afrika is glo &#8220;lasterlik en daarom\u00a0onregmatig&#8221;, het die hooggeregshof in Johannesburg Woensdag gehoor.<\/p>\n<p>Christopher Whittcuut, Cell C se regsverteenwoordiger, het di\u00e9 redes aangevoer dat hul voormalige kli\u00ebnt,\u00a0George Prokas nie\u00a0die banier wat Vrydag by die WorldWear-winkelsentrum op die hoek van Beyers Nauderylaan en Wilsonstraat in Fairland opgerig is, mag vertoon nie.<\/p>\n<p>Die banier het gelui: \u201cDie mees nuttelose diensverskaffer in SA \u2013 Cell C Sandton City. Cell C se Riaan van Rooyen, \u2018franchisebestuurder\u2019 084-XXX-XXXX s\u00ea sy naamlose \u2018uitvoerende hoof\u2019 weier om die kli\u00ebnt by te staan!!\u201d.<\/p>\n<p>Die hof het gehoor dat daar in 2013 &#8216;n dispuut tussen Prokas en Cell C ontstaan het nadat hy \u0149 selfoonkontrak vir sy seun uitgeneem het. Die foon se toegekende nommer het egter aan \u0149 ander persoon behoort en is deur die persoon gebruik. Di\u00e9 persoon het \u0149 rekening van nagenoeg R5 000 gehad. Prokas het die debietorder vir die foon in Oktober verlede jaar gekanselleer.<\/p>\n<p>Prokas het vroeg in 2014 &#8216;n motor probeer koop waarna hy verneem dat hy as \u0149 slegte skuldenaar gelys is weens die R5 000 wat nie betaal is nie. Hy het Cell C genader om die situasie te probeer oplos maar teen einde Oktober was daar nog geen vordering nie.<\/p>\n<p>Prokas het e-posse aan Cell C gestuur waarin hy aangedui het dat hy die banier gaan oprig indien sy klagtes nie hanteer word nie. Prokas het R61 200 betaal om die banier te laat maak en op te rig.<\/p>\n<p>Die banier is oor die naweek geskend en lui nou: \u201cDie mees bruikbare diensverskaffer in SA soos ervaar via Cell C Sandton City. Ons is lief vir Cell C.\u201d<\/p>\n<p>Whittcutt het ges\u00ea hoewel die banier se bewoording verander is, dit steeds daar hang. \u201cHy wil dit weer opsit soos wat dit oorspronklik was, sonder mnr Van Rooyen [die franchisebestuurder] se besonderhede. Indien die interdik nie toegestaan word nie, is dit presies wat hy gaan doen.\u201d<\/p>\n<p>Uitspraak word na verwagting Donderdag gelewer.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die selfoondiensverskaffer Cell C, wat &#8216;n kli\u00ebnt met &#8216;n swak kredietrekort opgesaal het, het die hof genader daaroor. &#8216;n Banier wat na Cell C verwys as die mees nuttelose diensverskaffer in Suid-Afrika is glo &#8220;lasterlik en daarom\u00a0onregmatig&#8221;, het die hooggeregshof in Johannesburg Woensdag gehoor. Christopher Whittcuut, Cell C se regsverteenwoordiger, het di\u00e9 redes aangevoer dat &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=28275\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Swak diens en banier eindig in die hof&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[18764,16347,18763,16346,7734,6772],"class_list":["post-28275","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-banier","tag-cell-c","tag-krediet","tag-selfone","tag-skuld","tag-swak-diens"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28275","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=28275"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28275\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=28275"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=28275"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=28275"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}