{"id":28267,"date":"2014-11-13T08:55:43","date_gmt":"2014-11-13T06:55:43","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=28267"},"modified":"2014-11-13T08:55:43","modified_gmt":"2014-11-13T06:55:43","slug":"afrikaans-is-groot-in-volle-vaart","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=28267","title":{"rendered":"Afrikaans is Groot in volle vaart!"},"content":{"rendered":"<p>Afrikaans is Groot (AIG), die Afrikaanse musiekkonsertreeks wat Vrydag in Pretoria begin, sal nie deur die ANC-jeugliga ontwrig\u00a0word nie.<\/p>\n<p>Die uitvoerende burgemeester van Tshwane, Kgosientso Ramokgopa, het intussen &#8216;n uitnodiging aanvaar om van die konserte by te woon.<\/p>\n<p>Die organiseerders het veiligheidsmaatre\u00ebls in plek gestel\u00a0om te\u00a0verseker dat kaartjiehouers nie verontrief sal word deur die ANC-jeugliga nie.<\/p>\n<p>Barnard Beukman, organiseerder\u00a0van AIG, navrae is ontvang\u00a0oor of dit veilig sal wees om die konserte by te woon na berigte dat die ANC-jeugliga\u00a0buite wil\u00a0betoog.<\/p>\n<p>Di\u00e9 dreigemente vorm deel van georkestreerde pogings om die konsert in die wiele te ry, ook met persoonlike aanvalle teen een van die groot vermaaklikheidsterre by AIG, Steve Hofmeyr.<\/p>\n<p>&#8216;n Tussentydse bevel\u00a0teen Hofmeyr se teisteraars is intussen toegestaan in die Randburgse landdroshof.<\/p>\n<p>Dit blyk nou dat die\u00a0Jeugliga nie enige aansoek ingedien het om &#8216;n betoging te hou nie. S\u00f3 &#8216;n aansoek moet by die owerhede ingedien word alvorens daar sprake is van &#8216;n protesbyeenkoms.<\/p>\n<p>Die ANC-jeugliga se tak wat &#8216;n\u00a0verklaring uitgereik rakende protes, het glo aan AIG bevestig dat daar geen finale besluit oor enige protesaksie geneem is nie en dat dit tans net &#8220;oorweeg&#8221; word.<\/p>\n<p>Minstens sewe dae se voorafkennisgewing is onontbeerlik en indien dit afgewys word, word die betoging onwettig beskou deur die polisie.<\/p>\n<p>Geen melding van s\u00f3 &#8216;n georganiseerde betoging is egter gemaak in &#8216;n\u00a0verklaring wat uitgereik is deur die Jeugliga nie.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Afrikaans is Groot (AIG), die Afrikaanse musiekkonsertreeks wat Vrydag in Pretoria begin, sal nie deur die ANC-jeugliga ontwrig\u00a0word nie. Die uitvoerende burgemeester van Tshwane, Kgosientso Ramokgopa, het intussen &#8216;n uitnodiging aanvaar om van die konserte by te woon. Die organiseerders het veiligheidsmaatre\u00ebls in plek gestel\u00a0om te\u00a0verseker dat kaartjiehouers nie verontrief sal word deur die ANC-jeugliga &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=28267\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Afrikaans is Groot in volle vaart!&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[18641,18758,6957,9377],"class_list":["post-28267","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-afrikaans-is-groot","tag-aig","tag-anc-jeugliga","tag-steve-hofmeyr"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28267","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=28267"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28267\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=28267"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=28267"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=28267"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}