{"id":28263,"date":"2014-11-12T09:48:37","date_gmt":"2014-11-12T07:48:37","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=28263"},"modified":"2014-11-12T09:48:37","modified_gmt":"2014-11-12T07:48:37","slug":"verkragting-die-nuwe-polisiesport","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=28263","title":{"rendered":"Verkragting die nuwe polisiesport"},"content":{"rendered":"<p>Volgens die Onafhanklike Polisie Ondersoekdirektoraat (OPOD) het die aantal klagtes van verkragtings wat deur polisielede gepleeg is in ses maande (April &#8211; September 2014 teenoor dieselfde tydperk in 2013) met 25% toegeneem en verkragtings van persone in aanhouding het met 160% toegeneem.<\/p>\n<p>Die OPOD het hierdie statistiek bekend gemaak in \u2019n voorlegging aan die portefeuljekomitee oor polisie in die parlement.<\/p>\n<p>Die aantal verkragtings deur polisielede wat op diens is, met 56% toegeneem het. In die geval van mense in polisieaanhouding wat verkrag is deur polisielede wat op diens is, was die toename &#8216;n yslike 350%!<\/p>\n<p>Dit beteken dat hierdie verkragters glo\u00a0hulle is verhewe bo die reg bloot omdat hulle polisielede is en die\u00a0gesag wat aan hulle toegeken is op grond van hulle amp, misbruik.<\/p>\n<p>In dieselfde ses maande tydperk is 127 klagtes ontvang vir sterftes in polisieaanhouding en 186 klagtes vir sterftes as gevolg van polisieoptrede, \u2019n totaal van 313 sterftes.<\/p>\n<p>Voorts is\u00a0van die 475 aanbevelings deur die OPOD om\u00a0optrede teen polisielede te inisieer, slegs 33 sake afgehandel. Dit beteken dat die polisie slegs 6,9% sake afgehandel het.<\/p>\n<p>Kennelik is die SAPD en\u00a0die\u00a0minister van polisie, Nkosinathi Nhleko, besonder traag om op te tree teen hul\u00a0eie lede.<\/p>\n<p>Die OPOD is die instelling waardeur die algemene publiek kan klagtes l\u00ea teen ongemagtigde optredes van polisielede, maar indien slegs 6,9% sake afgehandel is, beteken dit dat die publiek se klagtes in wese ge\u00efgnoreer word.<\/p>\n<p>Dat OPOD nie optree om die publiek te beskerm nie, is een van vele redes waarom die SAPD kwalik nog\u00a0vertroue inboesem.<\/p>\n<p>Indien \u00a0nie\u00a0ingryp en polisielede wat hulle skuldig maak aan wandade ontslaan uit die diens nie, kan dit die SAPD se rol as beskermer heeltemal tot niet maak.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Volgens die Onafhanklike Polisie Ondersoekdirektoraat (OPOD) het die aantal klagtes van verkragtings wat deur polisielede gepleeg is in ses maande (April &#8211; September 2014 teenoor dieselfde tydperk in 2013) met 25% toegeneem en verkragtings van persone in aanhouding het met 160% toegeneem. Die OPOD het hierdie statistiek bekend gemaak in \u2019n voorlegging aan die portefeuljekomitee [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[11807,18756,13768,5169,4489],"class_list":["post-28263","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-die-minister-van-polisie","tag-nkosinathi-nhleko","tag-opod","tag-sapd","tag-verkragting"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28263","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=28263"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28263\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=28263"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=28263"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=28263"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}