{"id":28259,"date":"2014-11-12T07:56:16","date_gmt":"2014-11-12T05:56:16","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=28259"},"modified":"2014-11-12T07:56:16","modified_gmt":"2014-11-12T05:56:16","slug":"oorskot-van-kerkrampslagoffers-uit-nigerie-verwag","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=28259","title":{"rendered":"Oorskot van kerkrampslagoffers uit Nigeri\u00eb verwag"},"content":{"rendered":"<p>Die oorskot van 85 persone van Suid-Afrika wat in Nigeri\u00eb gesterf het toe &#8216;n gebou by TB Joshua se Synagogue Church of All Nations ineengestort het, sal na verwagting hierdie naweek huis toe gebring word.<\/p>\n<p>Die minister in die Presidensie, Jeff Readebe s\u00ea lede van die weermag, polisie en die department van gesondheid is in Nigieri\u00eb om bystand te verleen.<\/p>\n<p>Radebe is in Nigeri\u00eb om die proses te probeer bespoedig, twee maande nadat die ramp plaasgevind het weens ontevredenheid wat opgelaai het onder oorlewendes en naasbestaandes oor die gesloer.<\/p>\n<p>Hy s\u00ea die liggame van die 81 Suid-Afrikaners kan reeds teen Vrydag of Saterdag in\u00a0Suid-Afrika wees.<\/p>\n<p>Radebe s\u00ea president Goodluck Jonathan van Nigeri\u00eb het hom daartoe verbind om te verseker dat al die liggame so gou as moontlik teruggebring word.<\/p>\n<ul id=\"item1\" class=\"results-list hidden\">\n<li>\n<div class=\"caption\">\n<p>Die oorskot van Suid-Afrikaners wat in Lagos, Nigeri\u00eb dood is toe &#8216;n gastehuis van &#8216;n kerkgebou ineengestort het, kan dalk reeds teen die naweek terug wees in die land. Die Minister in die Presidensie, Jeff Radebe, het aan die media ges\u00ea indien alles volgens plan verloop, sal die liggame die naweek teruggebring word. Radebe is in Nigeri\u00eb om die proses te probeer bespoedig, twee maande nadat die ramp plaasgevind het. Hy het met president Goodluck Jonathan samesprekings gevoer. Radebe s\u00ea Jonathan het hom daartoe verbind om te verseker dat al die liggame so gou as moontlik teruggebring word. Hy s\u00ea die repatriasie van die liggame hang nie af van die geregtelike doodsondersoek nie, maar positiewe identifikasie. Vroe\u00ebr is die vertragings daaraan toegeskryf dat die Nigeriese verifikasieproses op Stellenbosch gedoen moes word.<\/p>\n<\/div>\n<\/li>\n<\/ul>\n<ul id=\"item1\" class=\"results-list hidden\">\n<li>\n<div class=\"caption\">\n<p>Die oorskot van Suid-Afrikaners wat in Lagos, Nigeri\u00eb dood is toe &#8216;n gastehuis van &#8216;n kerkgebou ineengestort het, kan dalk reeds teen die naweek terug wees in die land. Die Minister in die Presidensie, Jeff Radebe, het aan die media ges\u00ea indien alles volgens plan verloop, sal die liggame die naweek teruggebring word. Radebe is in Nigeri\u00eb om die proses te probeer bespoedig, twee maande nadat die ramp plaasgevind het. Hy het met president Goodluck Jonathan samesprekings gevoer. Radebe s\u00ea Jonathan het hom daartoe verbind om te verseker dat al die liggame so gou as moontlik teruggebring word. Hy s\u00ea die repatriasie van die liggame hang nie af van die geregtelike doodsondersoek nie, maar positiewe identifikasie. Vroe\u00ebr is die vertragings daaraan toegeskryf dat die Nigeriese verifikasieproses op Stellenbosch gedoen moes word.<\/p>\n<\/div>\n<\/li>\n<\/ul>\n<ul id=\"item1\" class=\"results-list hidden\">\n<li>\n<div class=\"caption\">\n<p>Die oorskot van Suid-Afrikaners wat in Lagos, Nigeri\u00eb dood is toe &#8216;n gastehuis van &#8216;n kerkgebou ineengestort het, kan dalk reeds teen die naweek terug wees in die land. Die Minister in die Presidensie, Jeff Radebe, het aan die media ges\u00ea indien alles volgens plan verloop, sal die liggame die naweek teruggebring word. Radebe is in Nigeri\u00eb om die proses te probeer bespoedig, twee maande nadat die ramp plaasgevind het. Hy het met president Goodluck Jonathan samesprekings gevoer. Radebe s\u00ea Jonathan het hom daartoe verbind om te verseker dat al die liggame so gou as moontlik teruggebring word. Hy s\u00ea die repatriasie van die liggame hang nie af van die geregtelike doodsondersoek nie, maar positiewe identifikasie. Vroe\u00ebr is die vertragings daaraan toegeskryf dat die Nigeriese verifikasieproses op Stellenbosch gedoen moes word.<\/p>\n<\/div>\n<\/li>\n<\/ul>\n<p>\u201cAs alles goed verloop, sal dit hierdie naweek gebeur,\u201d het Jeff Radebe, minister in die presidensie, Dinsdagaand tydens \u0149 perskonferensie in Lagos ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die gastehuis het op 12 September ineengestort. Altesaam 116 mense is oorlede, waarvan 81 Suid-Afrikaners, asook drie Zimbabwi\u00ebrs en een persoon van die DRK wat Suid-Afrikaanse paspoorte gebruik het.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die oorskot van 85 persone van Suid-Afrika wat in Nigeri\u00eb gesterf het toe &#8216;n gebou by TB Joshua se Synagogue Church of All Nations ineengestort het, sal na verwagting hierdie naweek huis toe gebring word. Die minister in die Presidensie, Jeff Readebe s\u00ea lede van die weermag, polisie en die department van gesondheid is in &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=28259\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Oorskot van kerkrampslagoffers uit Nigeri\u00eb verwag&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[18023,9398,18753,18751,18752],"class_list":["post-28259","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-kerkramp","tag-lagos","tag-naasbestaandes","tag-nigierie","tag-oorskot"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28259","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=28259"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28259\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=28259"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=28259"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=28259"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}