{"id":28256,"date":"2014-11-12T07:45:05","date_gmt":"2014-11-12T05:45:05","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=28256"},"modified":"2014-11-12T07:45:53","modified_gmt":"2014-11-12T05:45:53","slug":"geld-begin-praat-in-cosatu","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=28256","title":{"rendered":"Geld begin praat in Cosatu"},"content":{"rendered":"<p>Cosatu sal meer as R1 miljoen per maand aan ledegeld moet\u00a0inboet\u00a0nadat die\u00a0sentrale uitvoerende komitee besluit het om Numsa te skors.<\/p>\n<p>Numsa se geraamde bydrae is\u00a0R1 022 000 per maand\u00a0uit &#8216;n\u00a0affiliasiefooi van R2.92 wat\u00a0elk van sy nagenoeg 350 000 lede maandeliks betaal. Dit beteken Cosatu kan meer as R12 miljoen jaarliks verloor\u00a0sonder Numsa.<\/p>\n<p>Cosatu se uitvoerende komitee het Numsa Saterdagoggend met 33 stemme teenoor 24 geskors.<\/p>\n<p>\u201cNumsa het ook R38 000 vir die verteenwoordigerstydskrif betaal,\u201d het Mphumzi Maqungo, tesourier van die National Union of Metalworkers of SA, ges\u00ea.<\/p>\n<p>Patric Craven, woordvoerder vir die vakbondfederasie het ges\u00ea finansies is een van knelpunte.<\/p>\n<p>Zwelinzima Vavi, het intussen ges\u00ea hy kan nie die besluit \u00a0verdedig om\u00a0Numsa\u00a0te skors nie.\u00a0Vavi, die vakbond se uitvoerende hoof, is verlede jaar geskors.<\/p>\n<p>Vavi het sy afwesigheid per brief uiteengesit oor waarom hy nie\u00a0by die naweek se historiese nuuskonferensie opgedaag het nie. Sy weergawe verskil van die amptelike verduideliking.<\/p>\n<p>Vavi het in &#8216;n brief wat deur die SABC bekom is, ges\u00ea die toekoms van die federasie is op die spel.\u00a0Hy het ges\u00ea die federasie\u00a0stuur op &#8216;n\u00a0totale ramp\u00a0af.<\/p>\n<p>Die skorsing van Numsa\u00a0en die besluit deur nog sewe filiale om hulle deelname aan Cosatu\u00a0op te skort, maak Vavi kwesbaar vir optrede deur die komitee.<\/p>\n<p>Volgens ingeligte bronne was NUM vermoedelik Cosatu se grootste finansi\u00eble bydraer v\u00f3\u00f3r Marikana.<\/p>\n<p>NUM-lede het egter na die Marikana-slagting in hul honderde\u00a0by die mededinger-unie Association of Mineworkers and Construction Union (Amcu) aangesluit, en di\u00e9 vakbond is nou die meerderheidvakbond by Lonmin.<\/p>\n<p>Sewe ander Cosatu-filiale, die Food and Allied Workers Union, die Democratic Nurses Organisation of SA (Denosa), die SA Commercial Clothing and Allied Workers Union (Saccawu), die Communication Workers Union (CWU), die SA State and Allied Workers Union, die Public and Allied Workers Union of SA en die SA Football Players Union ondersteun almal Numsa en het onderneem om die skorsing teen te staan.<\/p>\n<p>Slegs Denosa, CWU en Saccawu dra maandeliks noemenswaardige by\u00a0tot\u00a0Cosatu. \u201cMaar indien di\u00e9 maandelikse bydraes bymekaar getel word, is dit moontlik minstens R3 miljoen per maand, \u201d het &#8216;n arbeidskenner ges\u00ea.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Cosatu sal meer as R1 miljoen per maand aan ledegeld moet\u00a0inboet\u00a0nadat die\u00a0sentrale uitvoerende komitee besluit het om Numsa te skors. Numsa se geraamde bydrae is\u00a0R1 022 000 per maand\u00a0uit &#8216;n\u00a0affiliasiefooi van R2.92 wat\u00a0elk van sy nagenoeg 350 000 lede maandeliks betaal. Dit beteken Cosatu kan meer as R12 miljoen jaarliks verloor\u00a0sonder Numsa. Cosatu se uitvoerende [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[10816,6332,10519,10815,5335,5255],"class_list":["post-28256","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-amcu","tag-cosatu","tag-marikana","tag-num","tag-numsa","tag-vakbond"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28256","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=28256"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28256\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=28256"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=28256"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=28256"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}