{"id":28248,"date":"2014-11-11T17:44:50","date_gmt":"2014-11-11T15:44:50","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=28248"},"modified":"2014-11-11T18:26:29","modified_gmt":"2014-11-11T16:26:29","slug":"pere-de-vos-se-hartseerverhaal","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=28248","title":{"rendered":"Pere de Vos se hartseerverhaal"},"content":{"rendered":"<p>Pierre de Vos klink deesdae vir my of hy\u00a0die soort van afskuwelike sielshartseer ervaar wat die Hexvallei se werkers teister na\u00a0&#8216;n uitmergelende\u00a0dag se geswoeg, waar hy sy buurman\u00a0verwurg het, sy vrou hospitaalryp geslaan het, die\u00a0verkragte\u00a0baba in die vuur gegooi het, en dan die enigste kas in sy armoedige, rookgevulde plakkersgehuggie oopgemaak het om te ontdek dat die papsak\u00a0klaar is.<\/p>\n<p>Pierre beteken glo klip in Frans, hoor Skoppensboer, maar hy dink dis &#8216;n verkeerde spelling vir die regte naam Pere. Niks aan die vent se hardvogtigheid is hard genoeg om nie onder die aanslag van &#8216;n paar sagte vrugte te vou nie.\u00a0Nie dat Skoppensboer\u00a0veel van Frans weet nie, maar dit staan nie in ons Grondwet nie.<\/p>\n<p>Pere se pyn kom van sy bemoeienis met groot sake\u00a0waar die leier van die Vrye W\u00eareld, sy swart rolmodel, daagliks stoei met sake van uiterste belang soos<a href=\"http:\/\/video.lefigaro.fr\/figaro\/video\/la-technique-d-obama-pour-enlever-son-chewing-gum\/3608835238001\/\"> hoe om kougom ongesiens uit te haal<\/a> as jy dit klaar <a href=\"http:\/\/www.newser.com\/story\/198494\/obama-chews-gum-in-china-offends-the-locals.html\">oopbek gekou<\/a> het. En ou Pere glo vas hy kan al hierdie planet\u00eare kwessies\u00a0 in sy Morele Eskatalogie vir ons oorvertaal in Grondwets.<a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/11\/apecbigo.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignright size-medium wp-image-28250\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/11\/apecbigo-300x215.jpg\" alt=\"apecbigo\" width=\"300\" height=\"215\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/11\/apecbigo-300x215.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/11\/apecbigo-535x383.jpg 535w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/11\/apecbigo-148x106.jpg 148w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/11\/apecbigo-31x22.jpg 31w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/11\/apecbigo-38x27.jpg 38w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/11\/apecbigo.jpg 600w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 100vw, 300px\" \/><\/a><\/p>\n<p>Skoppensboer verwonder hom altyd aan al die gemiddeldes wat nog nooit basiese wiskunde kon baasraak nie, maar die Grondwet voorhou as vordering op Fermat. Daar&#8217;s nou &#8216;n bietjie Frans wat Skoppensboer wel ken.<\/p>\n<p>Uit Grondwets leer ons sulke dinge soos dat Pere skitter met projeksie waar hy die gewildste sanger in Suid-Afrika se ondersteuners as hartseer beskryf, terwyl hy met trane in sy nywieblou oopgerekte o\u00eb vas onder die indruk verkeer dat die aanvaarding van pedofilie &#8216;n hoofstroomdebat is. Dis om van te gril. En Skoppensboer gril nie maklik nie.<\/p>\n<p>Die hele gegrondwettery is so opgeblaas soos &#8216;n le\u00eb papsak op &#8216;n Saterdagaand, dws baie opgepomp. Amper so baie dat &#8216;n mens se o\u00eb wil uitpeul daarvan. En diesulkes wat ons vertel hoe vreeslik ingewikkeld Grondwets\u00a0is, het glo ewe erg gesukkel om deliktereg baas te raak.<\/p>\n<p>Ewenwel, gelukkig is Skoppensboer nie op papsak nie, maar op papsakke van die tweebeenspesie wat al wat &#8216;n alie is moet lek teen hulle enorme hartseer van verlies. Die grootste verlies synde natuurlik die een aan waardigheid en eer soos hulle skarrel om nie van die anti-misdaad-, swart, bendewerende elektriese veiligheidsdraad af te val nie.<\/p>\n<p>As daardie grondwetterkennis nog groter was, was dit so gevaarlik soos &#8216;n plassie op die vloer. Van daai\u00a0waarna &#8216;n mens wys as jy s\u00ea: &#8220;Pasop! Moenie daarin trap nie!&#8221;.<\/p>\n<p>Geen wonder die Katalane het di\u00e9 week kies-&#8216;n-vinger met Spanje se regering gespeel nie. \u00a0Skoppensboer verneem hulle het Sondag vinger-etes, tapas, op die Spaanse\u00a0grondwetters se dekrete bedien toe hulle gaan stem het vir onafhanklikheid.<\/p>\n<p>Skoppensboer kan met redelike sekerheid dinge voorspel, en een is dat die wolf Rooikappie se grondwet gebruik het om sy smoel mee af te vee eers nadat hy haar ingesluk het, ten spyte van wat ou Pere homself wysmaak.<\/p>\n<p>Dis nie dat Skoppensboer Grondwetsweersin\u00a0wil aanwakker nie, maar waar gashere na parasietpartytjies uitgenooi word sonder &#8216;n waarskuwing, en dit in die naam van &#8216;n stel dooie letters wat mense soos Pere adverteer, sit hy sy voet dwars neer. Soos hulle in &#8216;n\u00a0antieke\u00a0taal s\u00ea: Aik\u00f4na!<\/p>\n<p>Nog so &#8216;n man wat nie deur &#8216;n hartseer papsakstorie van stryk gebring word nie, is Skoppensboer se held, Wladimir.\u00a0<a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/11\/putinrolls.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignright size-medium wp-image-28249\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/11\/putinrolls-300x168.jpg\" alt=\"putinrolls\" width=\"300\" height=\"168\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/11\/putinrolls-300x168.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/11\/putinrolls-535x300.jpg 535w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/11\/putinrolls-148x83.jpg 148w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/11\/putinrolls-31x17.jpg 31w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/11\/putinrolls-38x21.jpg 38w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/11\/putinrolls-384x215.jpg 384w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/11\/putinrolls.jpg 600w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 100vw, 300px\" \/><\/a><\/p>\n<p>Hier is die onlangse lugfoto van Poetin se\u00a0motorkade. Duidelik was hy net agter Obama toe dit geneem is. Pere moet begin kennis neem van hoe di\u00e9 manne rol.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Pierre de Vos klink deesdae vir my of hy\u00a0die soort van afskuwelike sielshartseer ervaar wat die Hexvallei se werkers teister na\u00a0&#8216;n uitmergelende\u00a0dag se geswoeg, waar hy sy buurman\u00a0verwurg het, sy vrou hospitaalryp geslaan het, die\u00a0verkragte\u00a0baba in die vuur gegooi het, en dan die enigste kas in sy armoedige, rookgevulde plakkersgehuggie oopgemaak het om te ontdek [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[10,144],"tags":[18749,5165,18748,5440,18750,21137],"class_list":["post-28248","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-rubrieke","category-c154-skoppensboer","tag-antieke-taal","tag-grondwet","tag-kenners","tag-poetin","tag-satire","tag-c154-skoppensboer"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28248","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=28248"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28248\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=28248"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=28248"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=28248"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}