{"id":28240,"date":"2014-11-11T08:16:12","date_gmt":"2014-11-11T06:16:12","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=28240"},"modified":"2014-11-11T08:16:12","modified_gmt":"2014-11-11T06:16:12","slug":"da-kla-oor-eff-se-swaar-straf","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=28240","title":{"rendered":"DA kla oor EFF se swaar straf"},"content":{"rendered":"<p>Die Parlement se Komitee oor Bevoegdhede en Voorregte het die verslag aanvaar wat strafmaatre\u00ebls aanbeveel teen 20 EFF-parlementslede.<\/p>\n<p>Die DA maak egter beswaar teen die verslag \u00e9n die strafmaatre\u00ebls.<\/p>\n<p>DA-lid van die komitee, Annelie Lotriet, s\u00ea die rede waarom die DA die aanvaarding van die verslag en die strafmaatre\u00ebls teenstaan, is omdat daar soveel gebreke in die hele proses was.<\/p>\n<p>Sy meen die strawwe teen die EFF is te swaar.<\/p>\n<p>Die LP&#8217;s van die EFF is skuldig bevind aan minagting van die parlement nadat hulle president Jacob Zuma se mondelinge antwoordsessie in die Parlement meer as twee maande gelede ontwrig het.<\/p>\n<p>Sy s\u00ea geregtigheid ontbreek en die DA\u00a0is van mening dat dit baie onregverdig is om so &#8216;n swaar straf op te l\u00ea waar die hele komitee en die prosedures problematies was.<\/p>\n<p>Die komitee het die verslag oorweeg met al die bevindinge en aanbevelings wat by die Nasionale Vergadering ingedien moet word.<\/p>\n<p>Die komitee het strafmaatre\u00ebls aanbeveel insluitende skorsing vir 30 dae sonder salaris.<\/p>\n<p>Die voorsitter van die komitee, Lemias Mashile, s\u00ea hulle het sekere wysigings aan die verslag aangebring wat nou by die parlement ingedien sal word.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Parlement se Komitee oor Bevoegdhede en Voorregte het die verslag aanvaar wat strafmaatre\u00ebls aanbeveel teen 20 EFF-parlementslede. Die DA maak egter beswaar teen die verslag \u00e9n die strafmaatre\u00ebls. DA-lid van die komitee, Annelie Lotriet, s\u00ea die rede waarom die DA die aanvaarding van die verslag en die strafmaatre\u00ebls teenstaan, is omdat daar soveel gebreke &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=28240\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;DA kla oor EFF se swaar straf&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[7599,10876,8897,18747],"class_list":["post-28240","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-da","tag-eff","tag-parlement","tag-strafmaatreels"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28240","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=28240"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28240\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=28240"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=28240"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=28240"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}