{"id":28236,"date":"2014-11-11T07:23:33","date_gmt":"2014-11-11T05:23:33","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=28236"},"modified":"2014-11-11T07:23:33","modified_gmt":"2014-11-11T05:23:33","slug":"die-anc-het-in-2003-alternatief-vir-plaasveiligheid-belowe","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=28236","title":{"rendered":"Die ANC het in 2003 &#8216;alternatief&#8217; vir plaasveiligheid belowe"},"content":{"rendered":"<p>Die oudste kommando in die land, Soutpansberg Kommando, is op\u00a028 Augustus 2005 finaal ontbind tydens \u2018n openbare parade.<\/p>\n<p>Dr. Phillip Venter het tydens die parade ook vir die laaste keer as Kapelaan van die kommando gepreek, waarna die vaandel neergel\u00ea is.<\/p>\n<p>In Februarie 2003 het die regering die eerste keer aankondiging dat die land se kommandostelsel afgeskaf gaan word. Daar is egter belowe dat dit nie sou gebeur alvorens daar \u2018n \u201calternatief in plek is nie\u201d. Selfs president Thabo Mbeki het bekommerde landbou- en gemeenskapsleiers gerusgestel dat die proses deeglik deurdink is, dat die gemeenskap nie onbeskerm gelaat sal word nie en dat daar \u2018n nuwe beveiligingseenheid in plek sal kom.<\/p>\n<p>Gemeenskaps- en landbouleiers het samesprekinge met die regering gevoer om hulle daarop te wys dat die kommandos \u2018n baie belangrike doel dien om die hele gemeenskap te beskerm. Uit die bron Geskiedenis vir SA blyk dit dat die Soutpansberg kommando die oudste in die land was. Hul ontstaan was aanvanklik te danke aan die Tweede Vryheidsoorlog. Onder leiding van Stephanus Schoeman, kommandant-generaal vir Soutpansberg, was hul pligte toe al, afgesien van die oorlog, om die veiligheid van die nedersetters in die uitgestrekte gebied van die Soutpansberg te beskerm. Met verloop van jare het die kommando gegroei. Sy struktuur het aangepas, maar sy wesenlike plig het altyd die beskerming \u201cvan huis en haard\u201d gebly.<\/p>\n<p>Die kommando het die polisie, en soms die weermag, bygestaan in spesiale operasies en was ook baie ingestel op misdaadvoorkoming. Hulle het uitsonderlike werk verrig tydens natuurrampe en ander noodtoestande.<\/p>\n<p>Op Dinsdag, 24 Mei 2005 het Beeld \u2018n artikel gehad waarin berig is dat 55 kommandos reeds vir alle praktiese doeleindes hul deure toegemaak het.<\/p>\n<p>Meer as tweederdes\u00a0van die kommandolede was nie wit nie en volgens dr. Venter, meestal afhanklik van die kommando vir \u2018n inkomste.<\/p>\n<p>Meeste van hierdie lede is steeds\u00a0heeltemal sonder &#8216;n inkomste. Twee opsies is aan hulle gegee. Hulle kon aansluit by die SANW of by die SAPD as reserviste. Dit het egter nie gebeur\u00a0nie want hulle kon nie as reserviste geakkommodeer word nie. Die kantore wat deur die kommando gebruik is, behoort aan die Kommando trust. Dit sal voortaan gebruik word as \u2018n noodsentrum.<\/p>\n<p>\u201cDie sluiting van die kommando was \u2018n hartseer dag. In hierdie tyd wat verby is, l\u00ea groot boeretradisie en -geskiedenis,\u201d s\u00ea Dr. Venter aan Zoutnet ges\u00ea. \u201cDit was deel van ons kultuur.\u201d<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die oudste kommando in die land, Soutpansberg Kommando, is op\u00a028 Augustus 2005 finaal ontbind tydens \u2018n openbare parade. Dr. Phillip Venter het tydens die parade ook vir die laaste keer as Kapelaan van die kommando gepreek, waarna die vaandel neergel\u00ea is. In Februarie 2003 het die regering die eerste keer aankondiging dat die land se [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[134,29],"tags":[18743,6336,18742,18744,6358],"class_list":["post-28236","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c126-algemeen","category-s32-feuilleton","tag-kommando","tag-plaasmoorde","tag-plaasveiligheid","tag-soutpansberg-kommando","tag-tweede-vryheidsoorlog"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28236","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=28236"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28236\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=28236"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=28236"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=28236"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}