{"id":28234,"date":"2014-11-11T07:15:43","date_gmt":"2014-11-11T05:15:43","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=28234"},"modified":"2014-11-11T07:15:43","modified_gmt":"2014-11-11T05:15:43","slug":"vermeende-swart-plaasaanvaller-voor","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=28234","title":{"rendered":"Vermeende swart plaasaanvaller voor"},"content":{"rendered":"<p>Die vermeende swart moordenaar \u00a0wat daarvan aangekla word dat hy &#8216;n 69-jarige boer vermoor en &#8216;n minderjarige meisie verkrag\u00a0het, het vlugtig verskyn.<\/p>\n<p>Die borgtogaansoek in die landdroshof op Odendaalsrus is tot 21 November\u00a0uitgestel.<\/p>\n<p>Die polisiewoordvoerder, Stephen Thakeng s\u00ea van die\u00a031-jarige verdagte, Pule Motsamai word aangekla van moord, verkragting en huisroof.<\/p>\n<p>Die verdagte en sy medepligtiges het Willie Jansen van Vuuren op die 30 Oktober doodgeskiet en wit meisie verkrag.<\/p>\n<p>Die aanvallers het die kluis oopgesny en &#8216;n geld en &#8216;n vuurwapen geroof.<\/p>\n<p>Van Vuuren is drie keer geskiet en is onderweg na die hospitaal dood.<\/p>\n<p>Die aanvallers het met die boer se bakkie gevlug. Nog vier verdagtes is op vrye voet.<\/p>\n<p>Die Transvaal Landbou-unie het vroe\u00ebr sy syfers vir plaasmoorde en \u2013aanvalle tot en met die einde van Julie bekend gemaak. Die voorsitter van die organisasie se veiligheidskomitee en adjunk-president, mnr. Henry Geldenhuys het opgemerk: \u201cNet in die eerste nege dae van Augustus is daar reeds tien aanvalle en drie moorde waarvan ons weet\u201d.<\/p>\n<p>TLU\u2009SA het ges\u00ea daar was tot einde Julie 42 plaasmoorde. Die getal plaasaanvalle het van 142 in dieselfde tydperk verlede jaar, tot 158 sover (einde Julie) hierdie jaar gestyg.<\/p>\n<p>\u201cDis skrikwekkend, en steeds is daar geen reaksie van die regering nie,\u201d het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die ANC wat\u00a0plaasbeveiliging afgeskaf en strenger wapenbeheer\u00a0ingestel het reeds onder Thabo Mbeki, staan steeds afsydig teenoor die ysingwekkende aantal moorde op blankes.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die vermeende swart moordenaar \u00a0wat daarvan aangekla word dat hy &#8216;n 69-jarige boer vermoor en &#8216;n minderjarige meisie verkrag\u00a0het, het vlugtig verskyn. Die borgtogaansoek in die landdroshof op Odendaalsrus is tot 21 November\u00a0uitgestel. Die polisiewoordvoerder, Stephen Thakeng s\u00ea van die\u00a031-jarige verdagte, Pule Motsamai word aangekla van moord, verkragting en huisroof. Die verdagte en sy medepligtiges [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[9774,6335,9086],"class_list":["post-28234","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-kommandos","tag-plaasaanvalle","tag-plaasmoord"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28234","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=28234"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28234\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=28234"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=28234"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=28234"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}