{"id":28214,"date":"2014-11-10T11:22:01","date_gmt":"2014-11-10T09:22:01","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=28214"},"modified":"2014-11-10T12:10:32","modified_gmt":"2014-11-10T10:10:32","slug":"katalane-steur-hulle-min-aan-weermag-grondwethof","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=28214","title":{"rendered":"Katalane steur hulle min aan weermag, Grondwethof"},"content":{"rendered":"<p>Met twee Grondwethofbeslissings wat dit verbied, het twee miljoen Katalane Sondag in elk geval gaan stem vir onafhanklikheid van Spanje.<\/p>\n<p>Die Spaanse regering het nie aangedui watter regstappe geneem sal word teen Katalaanse leiers nie.<\/p>\n<p>Voorlopige uitslae van die nie-bindende referendum\u00a0toon dat meer as 80 persent van kiesers die onafhanklikheid van die rykste gebied steun.<\/p>\n<p>Met bykans 90 persent van die stemme reeds getel, is dit duidelik dat onafhanklikeidseise nie ongedaan gemaak sal word nie.<\/p>\n<p>Katalane is moeg om as belastingkoeie gemelk\u00a0te word, s\u00ea hulle.<\/p>\n<p>V\u00f3\u00f3r die verkiesing vir\u00a0onafhanklikheid het die Spaanse regering die weermag in Kataloni\u00eb noordoos-Spanje ontplooi.<\/p>\n<p>Eise vir die soewereniteit van die gebied het in die laaste vyf jaar skerp toegeneem met die ekonomiese krisis en ho\u00eb werkloosheid wat\u00a0Spanje teister.<\/p>\n<p>Spanje het die referendum Dinsdag as ongrondwetlik bestempel nadat die Grondwethof beslis het dat die verkiesing nie gehou mag word nie.<\/p>\n<p>Die Katalane het hulleself nie daaraan gesteur nie.\u00a0Francesc Homs, &#8216;n woordvoerder vir die Katalaanse plaaslike regering, het op &#8216;n nuuskonferensie ges\u00ea. &#8220;Ons handhaaf\u00a0ons deelnemende proses. Ons kan dit nie nog duideliker stel nie &#8211; en ons doen dit\u00a0ongeag die gevolge.&#8221;<\/p>\n<p>Die Spaanse regering het ges\u00ea die &#8220;data is nie geldig nie&#8221; en het &#8216;n ondersoek geloods na die &#8220;onwettige stemmery&#8221;\u00a0wat hulle beskryf as &#8216;n\u00a0&#8220;nuttelose gemors&#8221;.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Met twee Grondwethofbeslissings wat dit verbied, het twee miljoen Katalane Sondag in elk geval gaan stem vir onafhanklikheid van Spanje. Die Spaanse regering het nie aangedui watter regstappe geneem sal word teen Katalaanse leiers nie. Voorlopige uitslae van die nie-bindende referendum\u00a0toon dat meer as 80 persent van kiesers die onafhanklikheid van die rykste gebied steun. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=28214\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Katalane steur hulle min aan weermag, Grondwethof&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[4293,18735,18042,18734,10632,8716],"class_list":["post-28214","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-ekonomiese-krisis","tag-grondwetlike-teenkanting","tag-katalonie","tag-noordoos-spanje","tag-onafhanklikheid","tag-spanje"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28214","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=28214"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28214\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=28214"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=28214"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=28214"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}