{"id":28199,"date":"2014-11-09T10:14:52","date_gmt":"2014-11-09T08:14:52","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=28199"},"modified":"2014-11-09T10:14:52","modified_gmt":"2014-11-09T08:14:52","slug":"video-indien-geen-vordering-met-regeringsgesprek-sal-volksraad-litigasie-vir-selfbeskikking-voortsit","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=28199","title":{"rendered":"Video: Indien geen vordering met regeringsgesprek, sal Volksraad litigasie vir selfbeskikking voortsit"},"content":{"rendered":"<p>Na afloop van die vergadering van die Afrikaner- Strategiese Komitee in Pretoria op 8 November 2014, het ons &#8216;n onderhoud met mnr. Andries Breytenbach, voorsitter van die Boere-Afrikanervolksraad oor hul onderhandelings met die ANC-bewind insake selfbeskikking gevoer.<\/p>\n<p>Tot dusver het daar &#8216;n enkele gesprek met mnr. Cyril Ramaphosa, adjunkleier van die ANC en voorsitter van die nasionale beplanningskommissie gevoer. Die Volksraad het intussen &#8216;n voorstel opgestel wat binnekort aan die Suid-Afrikaanse regering oorhandig gaan word en waarin hy vra dat beide partye hulle moet verbind tot onderhandelings wat &#8220;onherroepelik&#8221; tot &#8216;n eie, soewereine staat vir Afrikaners sal lei.<\/p>\n<p>Indien die ANC-bewind nie hieraan gehoor gee nie, sal onderhandelinge doodloop en sal hy hom weereens tot litigasie wend. Aangesien die Suid-Afrikaanse regering, volgens mnr. Breytenbach, &#8220;die addisionele protokol tot die Internasionale konvensie oor burgerlike en politieke regte onderteken het&#8221;, sou dit beteken dat die Verenigde Nasies se Menseregtekommissie uiteindelik uitsluitsel oor die Volksraad se eis vir selfbeskikking sou moes gee.<\/p>\n<p><iframe loading=\"lazy\" src=\"\/\/www.youtube.com\/embed\/mamhDb9VJO4\" width=\"560\" height=\"315\" frameborder=\"0\" allowfullscreen=\"allowfullscreen\"><\/iframe><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Na afloop van die vergadering van die Afrikaner- Strategiese Komitee in Pretoria op 8 November 2014, het ons &#8216;n onderhoud met mnr. Andries Breytenbach, voorsitter van die Boere-Afrikanervolksraad oor hul onderhandelings met die ANC-bewind insake selfbeskikking gevoer. Tot dusver het daar &#8216;n enkele gesprek met mnr. Cyril Ramaphosa, adjunkleier van die ANC en voorsitter van &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=28199\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Video: Indien geen vordering met regeringsgesprek, sal Volksraad litigasie vir selfbeskikking voortsit&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[17,59],"tags":[6401,16081,4784,2242],"class_list":["post-28199","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-s18-video","category-c48-video","tag-andries-breytenbach","tag-boere-afrikanervolksraad","tag-selfbeskikking","tag-suid-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28199","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=28199"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28199\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=28199"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=28199"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=28199"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}