{"id":28164,"date":"2014-11-07T06:51:14","date_gmt":"2014-11-07T04:51:14","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=28164"},"modified":"2014-11-07T07:22:56","modified_gmt":"2014-11-07T05:22:56","slug":"ivp-e-tol-om-sanral-uit-geldelike-verknorsing-te-red","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=28164","title":{"rendered":"IVP: E-tol om Sanral uit geldelike verknorsing te red"},"content":{"rendered":"<p>Die Inkatha Vryheidsparty s\u00ea\u00a0die\u00a0Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral)\u00a0se erkenning dat hy finansieel sukkel, is &#8216;n aanduiding dat die etolstelsel gebruik word\u00a0om die agentskap\u00a0uit sy finansi\u00eble verknorsing te red.<\/p>\n<p>Die IVP het bevraagteken of die e-tolstelsel daar is om enigsins die lening vir die tolpaaie terug te betaal.<\/p>\n<p>Die IVP-woordvoerder in Gauteng, Bonginkosi Dhlamini s\u00ea Sanral se voorlegging gister aan die e-tol-hersieningspaneel dui daarop dat die stelsel daar is om Sanral aan die gang te hou.<\/p>\n<p>Die IVP verwerp die e-tolstelsel en dink &#8216;n brandstofheffing moet ingestel word.<\/p>\n<p>Luidens \u0149 berig in die Business Day van vandag het \u0149 woordvoerder van die departement Woensdag voor die e-tol-evalueringspaneel getuig dat e-tolgeld ook gebruik kan word om te help met die instandhouding van die res van die land se paaie waar tans \u0149 agterstand van sowat R200 miljard is.<\/p>\n<p>Die parlement is klaarblyklik deur Sanral mislei en\u00a0Gautengers moet opdok vir die res van die land se paaie.<\/p>\n<p>Die Star het berig dat Sanral Woensdag aan die e-tolhersieningspaneel ges\u00ea het die organisasie is bankrot en gewaarsku dat die land groot probleme gaan h\u00ea as hy nie die R20 miljard skuld kan afbetaal nie.<\/p>\n<p>Die koerant het voorts\u00a0berig dat Dipuo Peters, minister van vervoer, Dinsdag aan die paneel ges\u00ea het motoriste kan tot R3.65 per liter ekstra vir petrol betaal om die skuld af te betaal.<\/p>\n<p>Sanral s\u00ea egter slegs 1% van voertuie op die Suid-Afrikaanse padnetwerk maak van tolpaaie in Gauteng gebruik.<\/p>\n<p>Nazir Alli, uitvoerende hoof van Sanral, het Donderdag\u00a0aan die e-tolhersieningspaneel in Pretoria ges\u00ea 99% van die totale aantal\u00a0nasionale kilometers wat afgel\u00ea word, is nie\u00a0op di\u00e9 betrokke padnetwerk nie.<\/p>\n<p>&#8220;Gaan ons persone wat nie in Gauteng bly nie, kry om ons te finansier?&#8221;\u00a0het hy gevra.<\/p>\n<p>David Makhura, premier van Gauteng, het die paneel in Julie saamgestel om die ekonomiese en maatskaplike impak van die Gauteng-hoofwegverbeteringsprojek (GFIP) en die elektroniese tolstelsel om dit te finansier, te ondersoek.<\/p>\n<p>Volgens projeksies deur Sanral sal &#8216;n bykomende R5.87 teen 2023 by die provinsiale petrolheffing gevoeg moet word om padinstandhouding en uitbreiding te finansier.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Inkatha Vryheidsparty s\u00ea\u00a0die\u00a0Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral)\u00a0se erkenning dat hy finansieel sukkel, is &#8216;n aanduiding dat die etolstelsel gebruik word\u00a0om die agentskap\u00a0uit sy finansi\u00eble verknorsing te red. Die IVP het bevraagteken of die e-tolstelsel daar is om enigsins die lening vir die tolpaaie terug te betaal. Die IVP-woordvoerder in Gauteng, Bonginkosi Dhlamini s\u00ea Sanral se &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=28164\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;IVP: E-tol om Sanral uit geldelike verknorsing te red&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[18220,12985,5337,9445,8922],"class_list":["post-28164","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-brandstofheffing","tag-e-tol","tag-gauteng","tag-ivp","tag-sanral"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28164","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=28164"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28164\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=28164"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=28164"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=28164"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}