{"id":28136,"date":"2014-11-06T07:26:35","date_gmt":"2014-11-06T05:26:35","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=28136"},"modified":"2014-11-06T07:45:11","modified_gmt":"2014-11-06T05:45:11","slug":"hamas-val-israelse-grenspos-aan","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=28136","title":{"rendered":"Hamas val Israelse grenspos aan"},"content":{"rendered":"<p>Die Palestynse groep Hamas het aanspreeklikheid aanvaar vir &#8216;n aanval waarin &#8216;n Israelse grensbeampte dood en nege voetgangers beseer is.<\/p>\n<p>Hamas s\u00ea die aanval is uit weerwraak vir\u00a0Israel se aanvalle op die Al-Aqsa moskee.<\/p>\n<p>Israel het onlangs alle toegang tot die di\u00e9 simboliese moskee in Jerusalem versper wat tot grootskaalse ontevredenheid en oproer gelei het.<\/p>\n<p>Die Palestynse man wat tussen\u00a0die groep soldate in die besette Wesoewer ingejaag het, het gebeur slegs ure nadat &#8216;n soortgelyke voorval in Jerusalem plaasgevind het.<\/p>\n<p>Die Israelse weermag s\u00ea drie soldate is beseer waarvan een se toestand kritiek is.<\/p>\n<p>Volgens die polisie het &#8216;n voertuig met Palestynse nommerplate tussen die soldate ingejaag waar hulle waggestaan het by die El-Arub Palestynse vlugtelingkamp, suid van Bethlehem.<\/p>\n<p>Die bestuurder van die voertuig het gevlug.<\/p>\n<p>Dit het gebeur\u00a0&#8216;n paar uur nadat &#8216;n Palestynse man tussen voetgangers in Jerusalem ingejaag het, wat tot die dood van die grensbeampte gelei het.<\/p>\n<p>Die aanvaller het daarna omstanders met &#8216;n ysterstaaf aangeval in &#8216;n poging om te ontsnap en is deur die polisie doodgeskiet.<\/p>\n<p>Frankryk het di\u00e9 week ingestem om onder meer nege Gazelle-helikopters aan Lebanon te lewer gewapen met ho\u00eb subsoniese opties-geleide buismissiele.<\/p>\n<p>Hamas hoop dat Hezbollah &#8216;n nuwe front in Libanon teen Israel sal beman.<\/p>\n<p>Die Franse wapentuig is met\u00a0&#8216;n geskenk van $3 miljard van Saoedi-Arabi\u00eb betaal en is deur die Franse minister van Buitelandse Sake, Laurent Fabius onderhandel.<\/p>\n<p>Alhoewel Frankryk skerm dat hulle wapentuig nie dadelik sal inskakel by die Amerikaanse toerusting wat die Libanese weermag gebruik nie, het kenners die bewerings as politiekery afgemaak.<\/p>\n<p>Intussen het \u00a0die\u00a0Hezbollah-leier Hassan Nasrallah &#8220;Israel se dreigemente van oorlog teen Libanon,&#8221; verwerp en ges\u00ea hulle\u00a0is ten volle bereid om die land te verdedig.<\/p>\n<p>Sy opmerkings volg nadat &#8216;n Israeliese parlementslid\u00a0gedreig het dat die Israelse weermag Libanon &#8220;na die Steentydperk&#8221; sal terugneem.<\/p>\n<p>Nasrallah het in die suidelike voorstede van Beiroet gepraat en\u00a0Israel gewaarsku oor die gevolge van &#8216;n oorlog met Libanon.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Palestynse groep Hamas het aanspreeklikheid aanvaar vir &#8216;n aanval waarin &#8216;n Israelse grensbeampte dood en nege voetgangers beseer is. Hamas s\u00ea die aanval is uit weerwraak vir\u00a0Israel se aanvalle op die Al-Aqsa moskee. Israel het onlangs alle toegang tot die di\u00e9 simboliese moskee in Jerusalem versper wat tot grootskaalse ontevredenheid en oproer gelei het. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=28136\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Hamas val Israelse grenspos aan&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[18706,18705,1093,18704,7708,7736,5174,14184,10774],"class_list":["post-28136","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-al-aqsa-moskee","tag-buismissiele","tag-frankryk","tag-gazelle-helikopters","tag-hamas","tag-hezbollah","tag-israel","tag-jerusalem","tag-libanon"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28136","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=28136"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28136\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=28136"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=28136"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=28136"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}