{"id":28130,"date":"2014-11-06T06:43:59","date_gmt":"2014-11-06T04:43:59","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=28130"},"modified":"2014-11-06T06:43:59","modified_gmt":"2014-11-06T04:43:59","slug":"eff-skuldig-aan-wangedrag","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=28130","title":{"rendered":"EFF skuldig aan wangedrag"},"content":{"rendered":"<p>Die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) se 20 LP\u2019s, insluitend partyleier Julius Malema, is skuldig bevind aan wangedrag.<\/p>\n<p>Di\u00e9 aanklagte is\u00a0teen hulle aanhangig gemaak nadat hulle president Jacob Zuma verhoed het om sy spreukbeurt te benut.<\/p>\n<p>Floyd Shivambu, EFF-hoofsweep, en sy kollega Mpho Ramakatsa is albei op sewe aanklagte skuldig bevind terwyl Malema en Mbuyiseni Ndlozi, woordvoerder van die party, op vier aanklagte elk skuldig bevind is.<\/p>\n<p>Die res van die LP\u2019s wat saam \u201cbetaal terug die geld\u201d gedreunsing het, is skuldig bevind op tussen een en ses aanklagte, het Lemias Mashile, voorsitter van die parlement se komitee oor regte en voorregte, ges\u00ea.<\/p>\n<p>\u201cUiteindelik het die komitee tot die gevolgtrekking gekom dat die aanklagte waarop die 20 lede van die Nasionale Vergadering tereg gestaan het, bewys is en dat hulle skuldig is aan die aanklagte,\u201d het Mashile aan verslaggewers ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die aanklagte was onder meer dat LP\u2019s geweier het om gehoor te gee aan \u2018n bevel deur die Speaker om te sit en dat hulle ingemeng het met die funksies van die wetgewer.<\/p>\n<p>Mashile het ges\u00ea die EFF se LP\u2019s sal Vrydag die geleentheid kry om redes ter versagting aan te voer.<\/p>\n<p>Volgens die parlement\u00eare re\u00ebls kan die LP\u2019s vir 14 werksdae geskors word. Geen strawwe is egter nog geformuleer nie<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) se 20 LP\u2019s, insluitend partyleier Julius Malema, is skuldig bevind aan wangedrag. Di\u00e9 aanklagte is\u00a0teen hulle aanhangig gemaak nadat hulle president Jacob Zuma verhoed het om sy spreukbeurt te benut. Floyd Shivambu, EFF-hoofsweep, en sy kollega Mpho Ramakatsa is albei op sewe aanklagte skuldig bevind terwyl Malema en Mbuyiseni Ndlozi, woordvoerder &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=28130\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;EFF skuldig aan wangedrag&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[13631,10876,12601,8897,18026],"class_list":["post-28130","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-dissiplinere-verhoor","tag-eff","tag-nasionale-vergadering","tag-parlement","tag-wangedrag"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28130","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=28130"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28130\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=28130"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=28130"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=28130"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}