{"id":28122,"date":"2014-11-05T08:17:12","date_gmt":"2014-11-05T06:17:12","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=28122"},"modified":"2014-11-05T08:17:12","modified_gmt":"2014-11-05T06:17:12","slug":"zuma-maan-burkina-faso-se-junta","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=28122","title":{"rendered":"Zuma maan Burkina Faso se junta"},"content":{"rendered":"<p>President Jacob Zuma het die bedanking van Burkina Faso se president, Blaise Compaore verwelkom en ges\u00ea dit is &#8216;n duidelike teken dat die dae van diktatorskap en milit\u00eare staatsgrepe in Afrika verby is.<\/p>\n<p>Zuma s\u00ea Afrika moet aanvaar dat sy leiers demokraties verkies moet word.<\/p>\n<p>Die Franse president Francois Hollande het die weermag in Burkina Faso vroe\u00ebr gemaan\u00a0om so gou moontlik die mag oor te gee aan &#8216;n burgerlike owerheid wat verkiesings in die land kan re\u00ebl.<\/p>\n<p>Die milit\u00eare leiers wat beheer van die land oorgeneem het n\u00e1 die gedwonge bedanking van Compaore het vroe\u00ebr onderneem om &#8216;n oorgangsleier\u00a0aan te stel totdat &#8216;n\u00a0nuwe regering aangewys\u00a0word.<\/p>\n<p>Compaore moes noodgedwonge\u00a0bedank n\u00e1 gewelddadige betogings toe hy probeer het om sy bewind van 27 jaar te verleng.<\/p>\n<p>Frankryk het intussen gehelp het om Compaore uit die land te neem.<\/p>\n<p>Dit was eers onduidelik hoe Compaore die land kon verlaat het. Hy het na die Ivoorkus uitgewyk.<\/p>\n<p>Die Afrika Unie het Togo se voormalige eerste-minister, Edem Kodjo aangewys as spesiale gesant na\u00a0Burkina Faso om die &#8220;demokratiese proses&#8221;\u00a0te help bewerkstellig.<\/p>\n<p>In 2013 was Burkina Faso\u00a0nommer\u00a0129 uit\u00a0192 armste lande.\u00a0Dit is egter &#8216;n ligpunt in Wes-Afrika, met\u00a0sowat agt nuwe goudmyne in die ontwikkelingsfase, sowel as &#8216;n paar eksplorasieteikens.<\/p>\n<p>Die Hound\u00e9-myn bevat klaarblyklik sowat\u00a025 miljoen ton, met &#8216;n gemiddelde graad van 1,95 g \/ t goud.<\/p>\n<p>Endeavour Mining verwag dat die huidige politieke onrus sy\u00a0skedule vir sy Hound\u00e9 projek sal vertraag tot ten minste n\u00e1 verkiesings gehou is, wat na verwagting binne die volgende 90 dae gehou sal word.<\/p>\n<p>Die land is tans onder milit\u00eare bewind en die grondwet is opgeskort.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>President Jacob Zuma het die bedanking van Burkina Faso se president, Blaise Compaore verwelkom en ges\u00ea dit is &#8216;n duidelike teken dat die dae van diktatorskap en milit\u00eare staatsgrepe in Afrika verby is. Zuma s\u00ea Afrika moet aanvaar dat sy leiers demokraties verkies moet word. Die Franse president Francois Hollande het die weermag in Burkina &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=28122\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Zuma maan Burkina Faso se junta&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[8778,17381,18699,10818,5165,8918,5593],"class_list":["post-28122","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-afrika-unie","tag-burkina-faso","tag-demokratiese-proses","tag-goudmyne","tag-grondwet","tag-junta","tag-onrus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28122","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=28122"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28122\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=28122"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=28122"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=28122"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}