{"id":28118,"date":"2014-11-05T07:40:30","date_gmt":"2014-11-05T05:40:30","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=28118"},"modified":"2014-11-05T07:50:19","modified_gmt":"2014-11-05T05:50:19","slug":"gauteng-anc-wil-zuma-met-e-tol-troef","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=28118","title":{"rendered":"Gauteng-ANC wil Zuma met e-tol troef"},"content":{"rendered":"<p>Die e-tolhersieningspaneel het Dinsdag in Pretoria gehoor die Gautengse regering het van plan verander nadat hulle\u00a0die e-tolstelsel goedgekeur het.<\/p>\n<p>\u201cDie Gautengse regering het my nie in kennis gestel wat tot die verandering gelei het nie,\u201d het Dipuo Peters, minister van vervoer, ges\u00ea.<\/p>\n<p>Peters het egter ges\u00ea Mashatile was teenwoordig toe die Gauteng-hoofwegverbeteringsprojek (GFIP) goedgekeur is deur die regering.<\/p>\n<p>Paul Mashatile, voorsitter van die ANC in die provinsie, het onlangs\u00a0aan die paneel ges\u00ea alternatiewe planne is nodig\u00a0om die GFIP te finansier.<\/p>\n<p>Mashatile lei &#8216;n faksie teen die Zoeloes en Jacob Zuma in die ANC.<\/p>\n<p>Die ANC in Gauteng was een van die groepe wat e-tol verwerp het tydens sy aanbieding aan die e-tolkomitee.<\/p>\n<p>David Makhura, premier van Gauteng, het in Julie die paneel saamgestel om die ekonomiese en maatskaplike impak van die GFIP en e-tol te ondersoek.<\/p>\n<p>Die paneel sal na verwagting teen die einde van die maand sy bevindings aan Makhura voorhou.<\/p>\n<p>Die departement van vervoer het gewaarsku dat instandhoudingswerk aan ou paaie vertraag sal word, en die opgradering van paaie opgeskort sal moet word, indien die regering die e-tolstelsel in Gauteng afskaf.<\/p>\n<p>Die waarnemende direkteur-generaal, Mawethu Vilana het aan die e-tolhersieningspaneel in Pretoria ges\u00ea dat dit &#8216;n ramp vir padgebruikers regdeur Suid-Afrika, sowel as die ekonomie sal wees.<\/p>\n<p>Vilana s\u00ea al die geld wat deur die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap, Sanral ingewin word, word aan paaie bestee.<\/p>\n<p>Hy het beklemtoon dat Sanral nie &#8216;n wins uit tolgeld maak nie.<\/p>\n<p>Hy s\u00ea die beginsel dat die gebruiker betaal, word doeltreffend regdeur die w\u00eareld gebruik.<\/p>\n<p>Die Nasionale Tesourie sal intussen vandag &#8216;n voorlegging doen oor waarom regstreekse betaling deur padgebruikers die beste opsie vir die provinsie is.<\/p>\n<p>Teenkanting teen die e-tol-projek in Gauteng het die astronomiese inkomste vir Kapsch Trafficom, die Oostenrykse vervaardiger van die stelsel, intussen geknou.<\/p>\n<p>Die ongewilde stelsel in Suid-Afrika is die hoofoorsaak van die middelmatige maatskappyresultate, het die maatskappy ges\u00ea in sy onlangs jaarverslag.<\/p>\n<p>Die maatskappy se aandeleprys het reeds skerp gedaal, nadat hulle in die derde kwartaal van verlede jaar R128 miljoen moes afskryf.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die e-tolhersieningspaneel het Dinsdag in Pretoria gehoor die Gautengse regering het van plan verander nadat hulle\u00a0die e-tolstelsel goedgekeur het. \u201cDie Gautengse regering het my nie in kennis gestel wat tot die verandering gelei het nie,\u201d het Dipuo Peters, minister van vervoer, ges\u00ea. Peters het egter ges\u00ea Mashatile was teenwoordig toe die Gauteng-hoofwegverbeteringsprojek (GFIP) goedgekeur is &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=28118\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Gauteng-ANC wil Zuma met e-tol troef&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[227,18698,12985,5337,12179,321],"class_list":["post-28118","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-anc","tag-anti-zoeloe-faksie","tag-e-tol","tag-gauteng","tag-paul-mashatile","tag-zuma"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28118","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=28118"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28118\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=28118"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=28118"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=28118"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}