{"id":28107,"date":"2014-11-04T10:03:03","date_gmt":"2014-11-04T08:03:03","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=28107"},"modified":"2014-11-04T10:03:03","modified_gmt":"2014-11-04T08:03:03","slug":"numsa-vra-interdik-om-nie-uit-cosatu-geskors-te-word-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=28107","title":{"rendered":"Numsa vra interdik om nie uit Cosatu geskors te word nie"},"content":{"rendered":"<p>Die politieke skaakspel in Cosatu gaan voort, nadat die staatsdiens-vakbond, Nehawu &#8216;n beroep op die vakbondfederasie gedoen het om die metaalwerkersvakbond, Numsa uit die federasie te skors.<\/p>\n<p>Nehawu s\u00ea as Numsa\u00a0nie goeie redes kan verskaf hoekom hy deel van Cosatu moet bly nie, moet hy uit.<\/p>\n<p>Nehawu s\u00ea hoewel hy nie na\u00efef is oor die gevolge daarvan as Numsa uit Cosatu geskors word nie, sal dit deel van die uitdagings wees wat hanteer moet word.<\/p>\n<p>Numsa en Cosatu is lank reeds haaks oor verskeie beleidskwessies.<\/p>\n<p>Numsa moet Vrydag voor Cosatu se nasionale uitvoerende komitee verskyn om redes te verskaf hoekom hy nie geskors moet word nie.<\/p>\n<p>Numsa het intussen\u00a0&#8216;n dringende interdik by die Suid-Gautengse hooggeregshof geliasseer om die belangrike Vrydagvergadering waartydens\u00a0hulle verwag word om geskors te word, te stop.<\/p>\n<p>Dit is bevestig deur Numsa se Irvin Jim, hoofsekretaris in &#8216;n onderhoud met die Mail &amp; Guardian.<\/p>\n<p>Numsa het voorheen gevra dat Numsa\u00a0&#8220;chirurgies verwyder&#8221; word van Cosatu.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die politieke skaakspel in Cosatu gaan voort, nadat die staatsdiens-vakbond, Nehawu &#8216;n beroep op die vakbondfederasie gedoen het om die metaalwerkersvakbond, Numsa uit die federasie te skors. Nehawu s\u00ea as Numsa\u00a0nie goeie redes kan verskaf hoekom hy deel van Cosatu moet bly nie, moet hy uit. Nehawu s\u00ea hoewel hy nie na\u00efef is oor die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=28107\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Numsa vra interdik om nie uit Cosatu geskors te word nie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[6332,18692,16400,5335,7427,2264],"class_list":["post-28107","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-cosatu","tag-interdik","tag-nehawu","tag-numsa","tag-skorsing","tag-sosialisme"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28107","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=28107"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28107\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=28107"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=28107"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=28107"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}