{"id":28088,"date":"2014-11-04T07:54:33","date_gmt":"2014-11-04T05:54:33","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=28088"},"modified":"2014-11-04T07:54:53","modified_gmt":"2014-11-04T05:54:53","slug":"eff-ontken-aanranding-vuurwapen-by-malema","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=28088","title":{"rendered":"EFF ontken aanranding, vuurwapen by Malema"},"content":{"rendered":"<p>Julius Malema, leier van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF), het nie \u0149 veiligheidswag aangerand of \u0149 vuurwapen op hom gerig nie, het die party Maandag ges\u00ea.<\/p>\n<p>Mbuyiseni Ndlozi, woordvoerder van die EFF, het ges\u00ea die openbare mening het Malema egter\u00a0reeds &#8220;skuldig bevind&#8221; en probeer hom &#8220;intimideer&#8221;.<\/p>\n<p>Volgens die\u00a0polisie in Limpopo word drie aanklagte teen Malema ondersoek na \u0149 beweerde konfrontasie met \u0149 veiligheidswag. \u201cMalema word ondersoek vir die rig van \u0149 vuurwapen, aanranding en kwaadwillige saakbeskadiging,\u201d het kol. Ronel Otto, woordvoerder van die polisie, ges\u00ea.<\/p>\n<p>Malema het glo in \u0149 argument betrokke geraak met \u0149 veiligheidswag by die Peter Mokaba-stadion tydens &#8216;n rielsaamtrek in Polokwane waarna hy glo \u0149 vuurwapen op die veiligheidswag gerig het.<\/p>\n<p>\u201cMalema en sy lyfwagte het glo die stadion probeer verlaat deur \u0149 hek wat nie as \u0149 uitgang gebruik word nie. Hulle het glo in \u0149 argument met die veiligheidswag betrokke geraak waarna Malema glo \u0149 vuurwapen op die veiligheidswag gerig het.\u201d<\/p>\n<p>Volgens Otto het hulle die veiligheidswag glo teen die hek vasgedruk. Hulle het die hek glo oop forseer en dit in die proses beskadig.<\/p>\n<p>\u0149 Klag van aanranding is ook vroe\u00ebr teen Malema ingedien na \u0149 voorval by \u0149 kitskosrestaurant in Tzaneen wat op kringtelevisiekamera vasgel\u00ea is. Malema het glo \u0149 man rondgestamp en gevloek.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Julius Malema, leier van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF), het nie \u0149 veiligheidswag aangerand of \u0149 vuurwapen op hom gerig nie, het die party Maandag ges\u00ea. Mbuyiseni Ndlozi, woordvoerder van die EFF, het ges\u00ea die openbare mening het Malema egter\u00a0reeds &#8220;skuldig bevind&#8221; en probeer hom &#8220;intimideer&#8221;. Volgens die\u00a0polisie in Limpopo word drie aanklagte teen Malema ondersoek &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=28088\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;EFF ontken aanranding, vuurwapen by Malema&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[6686,10876,6954,13284],"class_list":["post-28088","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-uncategorized","tag-aanranding","tag-eff","tag-polokwane","tag-vuurwapen"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28088","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=28088"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28088\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=28088"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=28088"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=28088"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}