{"id":28085,"date":"2014-11-04T07:37:47","date_gmt":"2014-11-04T05:37:47","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=28085"},"modified":"2014-11-04T07:49:41","modified_gmt":"2014-11-04T05:49:41","slug":"swak-bouwerk-veroorsaak-majuba-krisis","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=28085","title":{"rendered":"Swak bouwerk veroorsaak Majuba-krisis"},"content":{"rendered":"<p>Die ineenstorting van \u0149 steenkoolsilo by Eskom se Majuba-kragstasie in Mpumalanga Saterdag, is glo te wyte aan swak bouwerk.<\/p>\n<p>Die kragstasie is na 1994 gebou.<\/p>\n<p>&#8216;n Energiekenner, Chris Yelland, het vroe\u00ebr ges\u00ea die slordige bouwerk het tot die kragkrisis\u00a0gelei.<\/p>\n<p>Yelland het gewaarsku dat nog sulke onvoorsiene voorvalle die land in &#8216;n ernstige krisis kan dompel. Yelland s\u00ea die silo behoort nie ineen te gestort het nie omdat dit basies bestaan uit staal en beton.<\/p>\n<p>Die silo wat\u00a0tonne steenkool berg, het verlede naweek\u00a0begin kraak en daarna\u00a0ineengestort.<\/p>\n<p>Di\u00e9 ineenstorting het tot gevolg gehad dat die kragreus inderhaas \u0149 noodbeurtkragskedule\u00a0aangekondig het.<\/p>\n<p>Tsheido Matone, Eskom se uitvoerende hoof, het Sondag tydens \u0149 perskonferensie in Johannesburg ges\u00ea die steenkoolsilo is in September verlede jaar ge\u00efnspekteer en daar was geen ooglopende tekens van verval nie.<\/p>\n<p>Volgens Matona sal \u0149 verdere ondersoek na die voorval plaasvind. Die ondersoek sal na verwagting sowat drie maande duur.<\/p>\n<p>\u201cTydens die laaste inspeksie is daar bevind dat die struktuur in \u0149 goeie toestand was,\u201d het Matone by die konferensie ges\u00ea. \u201cDie risikokategorisering is tydens die inspeksie as laag geklassifiseer.\u201d<\/p>\n<p>Eskom is\u00a0sedert Januarie bewus van\u00a0strukturele probleme met die silo, nadat\u00a0Eskom resonansies van die silo opgetel\u00a0het wat\u00a0toenemende vibrasietekens van agteruitgang getoon het.<\/p>\n<p>Drie weke voor die ineenstorting, is vasgestel dat die vibrasie van die betonstruktuur verder\u00a0vererger het, wat dui op Eskom se nalatigheid om die kwessie aan te spreek.<\/p>\n<p>Eskom het intussen\u00a0steenkooltoevoer na die eenhede herstel nadat\u00a0\u0149 vervoerband weens die ineenstorting beskadig is.<\/p>\n<p>Eskom het Maandag aangekondig dat toevoer na twee van die eenhede herstel is.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die ineenstorting van \u0149 steenkoolsilo by Eskom se Majuba-kragstasie in Mpumalanga Saterdag, is glo te wyte aan swak bouwerk. Die kragstasie is na 1994 gebou. &#8216;n Energiekenner, Chris Yelland, het vroe\u00ebr ges\u00ea die slordige bouwerk het tot die kragkrisis\u00a0gelei. Yelland het gewaarsku dat nog sulke onvoorsiene voorvalle die land in &#8216;n ernstige krisis kan dompel. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=28085\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Swak bouwerk veroorsaak Majuba-krisis&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[4827,6311,18677,18679,4982,18678],"class_list":["post-28085","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-eskom","tag-kragkrisis","tag-majuba-kragstasie","tag-noodbeurtkragskedule","tag-steenkool","tag-swak-bouwerk"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28085","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=28085"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28085\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=28085"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=28085"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=28085"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}