{"id":28073,"date":"2014-11-03T10:01:29","date_gmt":"2014-11-03T08:01:29","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=28073"},"modified":"2014-11-03T10:01:29","modified_gmt":"2014-11-03T08:01:29","slug":"sa-wag-steeds-vir-kerkramp-oorskot","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=28073","title":{"rendered":"SA wag steeds vir kerkramp-oorskot"},"content":{"rendered":"<p>Suid-Afrikaners wag steeds dat die liggame van diegene wat in die kerkgebouramp in Lagos in Nigeri\u00eb dood is, na Suid-Afrika teruggebring word.<\/p>\n<p>Daar het glo 85 Suid-Afrikaners\u00a0omgekom in die ramp by die <em>Synagogue Church of All Nations<\/em>\u00a0toe &#8216;n multi-verdieping gastehuis verbonde aan die kerk, van die\u00a0Nigeriese prediker TB Joshua, ineengestort het in Lagos op 12 September.<\/p>\n<p>Daar is toenemende diplomatieke spanning tussen Suid-Afrika en Nigeri\u00eb\u00a0oor die kwessie.<\/p>\n<p>Daar is bewerings dat Nigeri\u00eb die proses dalk doelbewus vertraag.<\/p>\n<p>TB Joshua het onlangs geld aan die slagoffers belowe.<\/p>\n<p>Die minister in die Presidensie Jeff Radebe het intussen aangekondig dat DNS-monsters van die 116 slagoffers by &#8216;n laboratorium in Suid-Afrika vir ontleding aangekom het.<\/p>\n<p>Die DNS-proses is\u00a0in die hande van die Nigeriese owerhede, wat &#8216;n laboratorium in Stellenbosch, Wes-Kaap aangestel het om die ontleding te doen.<\/p>\n<p>Die hoof mediese ondersoeker van Lagosstaat\u00a0het verlede week ges\u00ea die\u00a0nadoodse ondersoek toon dat &#8216;n\u00a0ontploffing nie\u00a0die oorsaak van dood kan wees nie.<\/p>\n<p>Die verminkte liggame toon eerder tekens van &#8216;n gebou wat ineengestort het.<\/p>\n<p>&#8220;Liggame is vermink, met kopbeserings, gebreekte bene, gebreekte ribbes,&#8221;\u00a0s\u00ea professor Obafunwa wat die\u00a0geregtelike doodsondersoek behartig het.<\/p>\n<p>Die &#8220;Profeet&#8221; TB Joshua het beweer dat sabotasie, moontlik &#8216;n\u00a0vliegtuig wat laag oor die gastehuis gevlieg het,\u00a0die oorsaak van die ongeluk was.<\/p>\n<p>&#8216;n Oorlewende van die ramp, <a href=\"http:\/\/www.cxpress.co.za\/editors-desk\/local-lagos-survivor-convinced-that-terror-attack-caused-church-compound-collapse\/\">Anthony van der Byl<\/a>, het ges\u00ea hy is egter oortuig dat die ineenstorting geen ongeluk was nie en\u00a0maar\u00a0&#8216;n terreur-aanval.<\/p>\n<p>&#8220;Daar was &#8216;n groot vliegtuig wat oor die gebou &#8216;n paar keer gevlieg het voor die voorval en is\u00a0na die ineenstorting nie weer gesien nie. Ek is in die konstruksiebedryf en as &#8216;n iets padgee, dan sal die gebou nie so in duie stort op\u00a0die manier waarop dit gebeur het nie. Op sommige video-opnames kan jy &#8216;n ontploffing voor die ineenstorting\u00a0sien.&#8221;<\/p>\n<p>Maar bou-inspekteurs in Nigeri\u00eb het ges\u00ea die mees waarskynlike oorsaak van die tragedie is\u00a0die toevoeging van ekstra verdiepings sonder om die fondamente te versterk.<\/p>\n<p>Die Minister vir Vroue en Kinders in die Presidensie, Susan Shabangu, s\u00ea hulle wag nog dat Abuja toestemming gee om die liggame terug te bring.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Suid-Afrikaners wag steeds dat die liggame van diegene wat in die kerkgebouramp in Lagos in Nigeri\u00eb dood is, na Suid-Afrika teruggebring word. Daar het glo 85 Suid-Afrikaners\u00a0omgekom in die ramp by die Synagogue Church of All Nations\u00a0toe &#8216;n multi-verdieping gastehuis verbonde aan die kerk, van die\u00a0Nigeriese prediker TB Joshua, ineengestort het in Lagos op 12 &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=28073\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;SA wag steeds vir kerkramp-oorskot&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[18023,18671,14200,18670,18672,17505,17969],"class_list":["post-28073","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-kerkramp","tag-nadoodse-ondersoek","tag-ontploffing","tag-profeet","tag-scoan","tag-slagoffers","tag-tb-joshua"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28073","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=28073"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28073\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=28073"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=28073"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=28073"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}