{"id":28060,"date":"2014-11-03T08:03:24","date_gmt":"2014-11-03T06:03:24","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=28060"},"modified":"2014-11-03T08:04:45","modified_gmt":"2014-11-03T06:04:45","slug":"wgo-liggaam-wil-ebola-entstowwe-vir-sa-bespoedig","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=28060","title":{"rendered":"WGO-liggaam wil ebola-entstowwe vir SA bespoedig"},"content":{"rendered":"<p>Die organisasie<em> African Vaccine Regulatory Forum<\/em> (AVAREF) het in Pretoria vergader in &#8216;n poging om wyses te bespreek waarop\u00a0entstowwe asook die\u00a0behandeling vir die ebolavirus so gou moontlik deur Suid-Afrikaanse owerhede goedgekeur kan word.<\/p>\n<p>Die eerste twee dae van die vergadering sal gewy word aan die nood wat die ebola-virussiekte (EVD) veroorsaak en die potensi\u00eble behandeling rakende\u00a0entstowwe, medisyne\u00a0en bloedprodukte.<\/p>\n<p>Die forum sal veral op GlaxoSmithKline se GSK ChAd3 en Newlink\/NIH VSV fokus as voorkeurkandidaat-ebola-entstowwe.<\/p>\n<p>AVAREF is &#8216;n onderdeel van die W\u00eareldgesondheidsorganisasie. Dit is die negenede vergadering in die land.<\/p>\n<p>Verlede week het die organisasie bevestig dat daar 13 567 gevalle van ebola in ses lande is.<\/p>\n<p>Die WGO se verteenwoordiger in Afrika, Dicky Akanmori, s\u00ea navorsing word binne en buite Afrika gedoen.<\/p>\n<p>Dit sluit\u00a0Guinee, Liberi\u00eb, Mali, Sierra Leone, Spanje en Amerika in.<\/p>\n<p>Die pandemie het uitgebreek nadat Amerikaanse navorsingsinstellings\u00a0met &#8216;n\u00a0BSL-4-klaring (Bio Safety Lab Level-4) klaarblyklik entstowwe teen die siekte getoets het.<\/p>\n<p>Daar is drie Amerikaanse laboratoriums wat spesialiseer in biologiese wapennavorsing in Wes-Afrika.<\/p>\n<p>Twee van die lande waar die aanvanklike\u00a0gevalle\u00a0van\u00a0ebola aangeteken is, naamlik\u00a0Guinee en Liberi\u00eb het nie die Internasionale Konvensie teen Biologiese Wapens onderteken nie.<\/p>\n<p>Die derde, Sierra Leone, is &#8216;n voormalige Britse kolonie wat dit wel onderteken het.<\/p>\n<p>Die vergadering sal openbare gesondheidsamptenare en regulatoriese en industri\u00eble kundiges bymekaar bring in &#8216;n poging om die lewering van nuwe entstowwe te bespoedig asook\u00a0regulatoriese hersiening ander behandelings teen &#8220;EVD&#8221; te hersien.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die organisasie African Vaccine Regulatory Forum (AVAREF) het in Pretoria vergader in &#8216;n poging om wyses te bespreek waarop\u00a0entstowwe asook die\u00a0behandeling vir die ebolavirus so gou moontlik deur Suid-Afrikaanse owerhede goedgekeur kan word. Die eerste twee dae van die vergadering sal gewy word aan die nood wat die ebola-virussiekte (EVD) veroorsaak en die potensi\u00eble behandeling [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[6413,16492,18664,12642,18663,17415,8451,17554,5591,8716,5611],"class_list":["post-28060","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-amerika","tag-ebola","tag-entstowwe","tag-guinee","tag-inentings","tag-liberie","tag-mali","tag-pandemie","tag-sierra-leone","tag-spanje","tag-wgo"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28060","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=28060"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28060\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=28060"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=28060"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=28060"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}