{"id":28037,"date":"2014-10-31T13:39:25","date_gmt":"2014-10-31T11:39:25","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=28037"},"modified":"2014-10-31T13:44:55","modified_gmt":"2014-10-31T11:44:55","slug":"barbaarse-boosaards-slaan-toe-in-jongste-plaasmoord","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=28037","title":{"rendered":"Barbaarse boosaards slaan toe in jongste plaasmoord"},"content":{"rendered":"<p>Die tragiese, sinnelose en barbaarse moord op die bejaarde mnr. Janse van Vuuren is die jongste op die telbord teen\u00a0diegene wat &#8216;n nuwe, verbeterde Suid-Afrika aan Afrikaners probeer smous.<\/p>\n<p>Die plaasaanval Donderdagaand\u00a0om ongeveer 23:00 op die plaas Nuwejaarsbos, het die groter gemeenskap weer geruk. Die plaas is tussen Odendaalsrus en Kroonstad.<\/p>\n<p>Vyf swart plaasaanvallers\u00a0het mnr. Janse van Vuuren oorval toe hy masjiene by sy melkstal gaan afskakel het. Hulle het sy vuurwapen van hom afgeneem en hom daarmee doodgeskiet.<\/p>\n<p>Die boosaards is na sy huis waar hulle sy 16-jarige kleindogter voor haar ma en sussie verkrag het. Die aanvallers\u00a0het met mnr. Janse van Vuuren se bakkie, selfone, kontant en vuurwapens gevlug.<\/p>\n<p>Die bakkie is verlate langs die pad gevind en die aanvallers\u00a0is nog op vrye voet.<\/p>\n<p>Terwyl die land in rep en roer is oor\u00a0die moord op die kaptein van Bafana Bafana,\u00a0Senzo Meyiwa, sal hierdie gruweldaad weereens ongesiens verbygaan in die o\u00eb van die owerhede.<\/p>\n<p>Hierdie moorde is weereens \u0149 bewys dat kriminele boosaards, onder aanmoediging van buitelandse NGO&#8217;s, geen respek vir Afrikaners se mees basiese reg op lewe\u00a0het nie.<\/p>\n<p>Ook die strawwe wat swart moordenaars opgel\u00ea word, dien klaarblyklik\u00a0nie meer as afskrikmiddel nie, maar as aanmoediging vir &#8216;n etniese suiweringstog.<\/p>\n<p>Daar sal geen\u00a0beloning vir\u00a0die inhegtenisneming van hierdie barbaarse moordenaars uitgereik word nie, en\u00a0owerhede sal nie aan hul\u00a0grondwetlike verantwoordelikhede herinner word\u00a0nie, selfs nie deur &#8216;n media-instelling wat feitlik oor &#8216;n\u00a0totale nuusmonopolie beskik nie, naamlik Media24.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die tragiese, sinnelose en barbaarse moord op die bejaarde mnr. Janse van Vuuren is die jongste op die telbord teen\u00a0diegene wat &#8216;n nuwe, verbeterde Suid-Afrika aan Afrikaners probeer smous. Die plaasaanval Donderdagaand\u00a0om ongeveer 23:00 op die plaas Nuwejaarsbos, het die groter gemeenskap weer geruk. Die plaas is tussen Odendaalsrus en Kroonstad. Vyf swart plaasaanvallers\u00a0het mnr. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=28037\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Barbaarse boosaards slaan toe in jongste plaasmoord&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[8420,18657,18656,6335,6336],"class_list":["post-28037","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-barbare","tag-beloning","tag-gruweldaad","tag-plaasaanvalle","tag-plaasmoorde"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28037","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=28037"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28037\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=28037"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=28037"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=28037"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}