{"id":28013,"date":"2014-10-31T08:00:12","date_gmt":"2014-10-31T06:00:12","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=28013"},"modified":"2014-10-31T08:00:12","modified_gmt":"2014-10-31T06:00:12","slug":"opposisie-se-nkandla-veldtog-stort-in-duie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=28013","title":{"rendered":"Opposisie se Nkandla-veldtog stort in duie"},"content":{"rendered":"<p>Die parlement\u00eare adhoc-komitee oor Nkandla het president Jacob Zuma in sy voorlopige verslag kwytgeskel van enige ongerymdhede met die opgraderings by sy privaat woning.<\/p>\n<p>Mathole Motshega s\u00ea die &#8220;pay-back-veldtog&#8221; deur opposisie partye het in duie gestort.<\/p>\n<p>Opposisiepartye het\u00a0daarop aangedring dat die president &#8216;n gedeelte van die geld wat op\u00a0Nkandla se opgraderings spandeer is, terugbetaal.<\/p>\n<p>Maar Woensdag het die ANC die Wes-Kaapse hooggeregshof se beslissing tussen die DA en die SABC-voorsitter in die opposisie se neuse gevryf oor Nkandla.<\/p>\n<p>Luidens die\u00a0beslissing strek die magte van die Openbare Beskermer, Thuli Madonsela, nie so ver as wat die DA beweer tov Nkandla nie.<\/p>\n<p>Die hof het bevind dat die remedieerende\u00a0optrede\u00a0deur die Openbare Beskermer nie bindend is nie.<\/p>\n<p>Die ANC-lid van die komitee, Motshega is van mening dat die hofuitspraak die komitee se bevindinge regverdig.<\/p>\n<p>&#8220;Die uitspraak s\u00ea as die Grondwet in die vooruitsig gestel het dat die remedieerende\u00a0optrede\u00a0van die Openbare Beskermer bindend moet wees, sou dit so ges\u00ea het. Dit s\u00ea\u00a0nie so nie en die Wet op die Openbare Beskermer s\u00ea ook nie so nie.&#8221;<\/p>\n<p>&#8220;Die terugbetaalveldtog het\u00a0dus in duie gestort as gevolg van die hofbevel en die briewe wat geskryf is [deur Madonsela], het hul\u00a0geldigheid verloor. So ek is bly dat die regbank van hierdie land ons regtig behoorlik gelei het. Ons sal in staat wees om vorentoe te beweeg met spoed sonder enige verwarring van\u00a0enigiemand se kant.&#8221;<\/p>\n<p>Die komitee wat slegs uit ANC-lede bestaan nadat die opposisie uit die komitee gestap het, het weer begin om sy voorlopige verslag te bespreek.<\/p>\n<p>&#8216;n Komiteelid, Mamoloko Kubayi, s\u00ea president Zuma was nie deel van ongerymdhede nie, maar dat die argitek van die projek, Minenhle Makhanya, onre\u00eblmatig aangestel is.<\/p>\n<p>Hy s\u00ea dit is duidelik dat die president nie die opgraderings versoek het nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die parlement\u00eare adhoc-komitee oor Nkandla het president Jacob Zuma in sy voorlopige verslag kwytgeskel van enige ongerymdhede met die opgraderings by sy privaat woning. Mathole Motshega s\u00ea die &#8220;pay-back-veldtog&#8221; deur opposisie partye het in duie gestort. Opposisiepartye het\u00a0daarop aangedring dat die president &#8216;n gedeelte van die geld wat op\u00a0Nkandla se opgraderings spandeer is, terugbetaal. Maar &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=28013\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Opposisie se Nkandla-veldtog stort in duie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[5165,7129,11921,7251,18149],"class_list":["post-28013","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-grondwet","tag-nkandla","tag-ob","tag-openbare-beskermer","tag-wes-kaapse-hooggeregshof"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28013","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=28013"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28013\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=28013"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=28013"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=28013"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}