{"id":27999,"date":"2014-10-30T12:33:59","date_gmt":"2014-10-30T10:33:59","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=27999"},"modified":"2014-10-30T12:33:59","modified_gmt":"2014-10-30T10:33:59","slug":"oogetuie-vertel-hoe-metropolisie-wit-mans-mishandel","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=27999","title":{"rendered":"Oogetuie vertel hoe metropolisie wit mans mishandel"},"content":{"rendered":"<p>\u2018n Ooggetuie van die inhegtenisneming van twee wit mans Saterdag by Zitapark in Garsfontein, Pretoria, tydens een van die mans se dogter se verjaarsdagpartytjie, s\u00ea sy sal nooit vergeet hoe di\u00e9 tienjarige meisietjie histeries vir haar pa geskreeu het nie.<\/p>\n<p>\u201cEk was baie bang en haar angsgille sal altyd by my spook,\u201d s\u00ea Carmen Goodrich van Villeria.<\/p>\n<p>Goodrich en haar familie het haar ouma se verjaarsdagpartytjie by die park gehou toe Chris De Lange en David Du Plessis deur vier swart metropolisiebeamptes in hegtenis geneem is.<\/p>\n<p>\u201cDie beamptes was baie arrogant en intimiderend en het die man (De Lange) klaarblyklik \u2018n harde tyd gegee,\u201d s\u00ea Goodrich.<\/p>\n<p>\u201cDit was onnodig om die twee mans voor hul kinders, maatjies en \u2018n klomp ouers in hegtenis te neem,\u201d s\u00ea sy.<\/p>\n<p>\u201cAlmal was duidelik getraumatiseer, insluitend my eie ma, en ek voel die beamptes kon beter opgetree het.\u201d<\/p>\n<p>Goodrich s\u00ea hulle het gesien hoe iemand wat by die park werk haastig n\u00e1 die arrestasie rooi kleefband oor die kennisgewingbord wat aandui dat honde daar toegelaat word,\u00a0aanbring.<\/p>\n<p>De Lange en sy vrou, Sonja, het Maandag gaan foto\u2019s neem van die bord wat nou aandui dat honde nie daar mag wees nie.<\/p>\n<p>Op die webtuiste pretoriafordogs.co.za, wat plekke in Pretoria aandui waar mense met hul honde kan stap, is Zitapark gelys.<\/p>\n<p>Daar is selfs foto\u2019s op di\u00e9 blad van honde wat langs die swembad baljaar.<\/p>\n<p>Die getraumatiseerde wit klaers \u00a0behoort onverwyld &#8216;n klag by SAPS in te dien asook &#8216;n siviele eis teen die stadsraad instel, meen regslui.<\/p>\n<p>In\u00a0die video is dit uiters\u00a0verdag dat &#8216;n wit man wat geen oortreding begaan het nie, op di\u00e9 wyse hardhandig\u00a0in hegtenis geneem is met brute krag en kragwoorde.<\/p>\n<p>Senior Superintendent Isaac Mahamba, metropolisiewoordvoerder, s\u00ea die Tshwane metropolisie is in besit van die video, maar dat die beeldmateriaal van s\u00f3 aard is dat dit hulle nie toelaat om al die gebeure voor en n\u00e1 die voorval te sien nie.<\/p>\n<p>Hoewel ons vir di\u00e9 rede nie kan vasstel of die beampte korrek of verkeerdelik opgetree het nie, is ons baie bekommerd oor die vulg\u00eare taalgebruik wat gehoor kan word,\u201d s\u00ea Mahamba.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u2018n Ooggetuie van die inhegtenisneming van twee wit mans Saterdag by Zitapark in Garsfontein, Pretoria, tydens een van die mans se dogter se verjaarsdagpartytjie, s\u00ea sy sal nooit vergeet hoe di\u00e9 tienjarige meisietjie histeries vir haar pa geskreeu het nie. \u201cEk was baie bang en haar angsgille sal altyd by my spook,\u201d s\u00ea Carmen Goodrich &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=27999\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Oogetuie vertel hoe metropolisie wit mans mishandel&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[18636,7022,7398,18635,752,18634],"class_list":["post-27999","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-garsfontein","tag-metropolisie","tag-polisiegeweld","tag-trauma","tag-tshwane","tag-zitapark"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27999","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=27999"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27999\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=27999"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=27999"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=27999"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}